Check hom

Blues Broers vanaand in Pretoria. One show only! Score tickets!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

More-more maats! The Blues Broers is vanaand 20:00 by die Atterbury Theatre in Pretoria. Hulle launch hulle nuwe CD, Into The Red ook vanaand. Hierdie is ‘n once of show. Ons sal self ook daar wees om so bietjie met Albert en oom Rob te gesels. O ja, en ons het drie double tickets om weg te gee vir vanaand …

griffinBlues Broers vanaand in Pretoria. One show only! Score tickets!
Check hom

“Listen, if Willie was there and I was there, we did it. Willie doesn’t care where he smokes” – Watkykjy interviews Kris Kristofferson

In Watkykjy Interviews deur griffin1 Eiertjies

This is one of those opportunities that only comes along once in a lifetime, so when our initial phone interviews with Kris Kristofferson didn’t happen, we caught up with him in person at the Grand West Casino in Cape Town after his show. I scored my tjommie, Albert Frost some tickets and asked him to join me, because it only …

griffin“Listen, if Willie was there and I was there, we did it. Willie doesn’t care where he smokes” – Watkykjy interviews Kris Kristofferson
Check hom

Guitar legend, Albert Frost kuier by ons.

In Watkykjy Interviews deur griffin19 Eiertjies

Suid-Afrikaanse guitar legend, Albert Frost het sy ma gevra of hy by ons kan kom speel. Sy het gesê die saak is reg – hy kan oorkom as hy eers al sy chores by die huis klaargemaak het en as sy bed opgemaak is. Sy het ook gesê dat ons nie mag kak aanjaag nie en soet moet wees en …

griffinGuitar legend, Albert Frost kuier by ons.

Albert Frost: Die man, die kitaar, die sin vir humor

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

As daar nou iemand is wat 'n kitaar kan pak slae gee dat hy huil vir nog dan is dit nou bra Albert Frost. Al van kleins af jol die man saam met die grotes soos Die Blues Broers, Valiant, Ollie Viljoen en nou saam met Arno Carstens. Tussenin doen hy ook sy eie ding saam met Agent Orange onner …

griffinAlbert Frost: Die man, die kitaar, die sin vir humor