Dis tyd om gou weer vinnig met ons tjommies se kunswerkies te brag. So ‘n rapsie oor twee maande gelede het ons julle vertel van Neil Sandilands se befokte nuwe plaat, Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn. Maar wag, daar word dan van tjommies gepraat. SSSss. Meervoud. Ons het Neil aan ons ander tjommie, Rouleaux, voorgestel. Rouleaux, …
Neil Sandilands – Dipper Se Dittie
Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, is ‘n piele plaat!
Hoe like jy daai alliterasie, Otterjasie? Smaak jy ons assonansie, Hansie? Ssorry, dis my direkte retoriese vrae aan Neil Sandilands, maar ek skiem hy sal approve… Ek het in ganse my lewe nog nooit ‘n episode van 7de Laan gekyk nie. Not a single one. Ek was meer van ‘n Egoli-fan in die 90s, so as jy dit vandag onder …
Albert Frost – Everlasting (Official Music Video)
Fokkit, Albert Frost is die baas van social distancing. Jy moet hom check in sy nuutste music video. Dis net hy en die see en die berge en sy guitar. O ja, en ‘n goose wat op haar eie social distance. Dis ‘n moerse lekker rock tune met Afrika vibes. Baie melodic met ‘n piele build-up. Everlasting is deur Albert …
Gaan reinig jouself solank vir die Goue Graal…
Moderne musiek. So voorspelbaar soos die All Lives Matter vs Black Lives Matter-debat op sosiale media. In ons gerepte moedertaal, daarby. Julle ken die nuwe, nuwe autotuned liedjies met tos lirieke en diepkeeldeuntjies. Van braai, brandewyn en bokkies in hulle kort flappende rokkies wat net rugbyhelde wil zaber. Dis in jou verdrietige TV shows en op jou huis-toe-ry radio. Dis …