Tag Archives: aking

(Almost) Legends – episode 5.

Hier is episode 5 van die spul losers in (Almost) Legends. By the way, so paar Watkykertjies het gevra watter tune die ouens in die Almost Legends video gebruik.  Die tune se naam is "Know Your Bones" deur Aking. Checkityt. Daar is nog so paar episodes oppad. Ons droppit soos dit inkom. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 1 Comment