‘n Perd stap by ‘n kroeg in

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Nog perd 'n Perd stap by die kroeg in, bestel 'n Black Label, gaan sit by een van die tafels en begin die Beeld te lees. Die kroegman is bietjie uitgefreak, maar bring die bier oor en gooi dit in 'n glas vir die perd. Die perd gee die ou 'n R20 noot. Die barman belsuit dat die perd nie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Perd stap by ‘n kroeg in

Grapgat, Oktober 2000

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Lag net mooi Watse siekte het jy? Ettas Charlie is fokol lus vir werk die dag en bel toe in en sê vir die sekretaresse dat sy vir die baas moet sê dat hy siek is. Sy maak toe ook so , en sê vir haar baas dat Charlie siek is en nie werk toe sal kom die dag nie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGrapgat, Oktober 2000

Grapgat, Mei 2000.

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Nuwe grap: polisie/hond Wat is die verskil tussen ‘n polisieman en ‘n Doberman? ‘n Doberman kyk nie sy ma in die oë as hy haar naai nie. (gehoor by Piela) ‘n spietkop is ‘n wonnerlike ding … Wat het ‘n spietkop en ‘n doos in gemeen? By altwee sit die poes agter die bos. (ingestuur deur Spyker) gelukkige vrouedag Wat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGrapgat, Mei 2000.

Grapgat, April 2000

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Adam en Eva Eva vang ‘n trap kaalgat deur die Tuin van Eden. Sy check hierrie lekker appel en scheme: ‘Nooit, hey. Hierrie appel gaan ek eet.’ Net toe charfe ‘n moerse stem van bo haar: ‘Los daai appel of ek sal ‘n plaag op die aarde loslaat wat jy jou nie sal kan indink nie.’ Sy bekak haarself half …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGrapgat, April 2000