Check hom

Bust a move

In Snotstories deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

Dansparties hê? Fokken nagmerrie – ek onthou nog my eerste seun/dogter danspartie op 'n maatjie se plot annerkant Petit – dis nou Oos Rand/Bredel se wereld. Ons was standerd 5, hy was a prefek en het 'n ouer broer gehad wat vas geglo het dansparties is all the rage. Ek en die res van my kortbroek maats het egter oortuiging …

Super Deluxe 3000Bust a move
Check hom

grifFin se kitsgids tot die regte gebraak van Afrikaans – Volume 2

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Het jy ‘n boetie of sussie op skool wat sukkel met die taal? Sukkel jyself met ereksieprobleme? Hieso is so paar pielstyf idiomatiese uitdrukkings met hulle se regte betekenis. Niemand sal weer vir jou lag nie, net vir jou kort piep.     Uitrdukking Betekenis Om iemand uit die hoogte aan te kyk Om te probeer praat as jy te …

griffingrifFin se kitsgids tot die regte gebraak van Afrikaans – Volume 2

Kom leer bietjie Afrikaans

In Grapgat deur griffinRek jou bek

Een Maandagoggend het die hele skool soos gewoonlik in die saal vergader. Die skoolhoof het soos gewoonlik sy storie vertel, die eerste rugbyspan geprys, die skoolkommittee hartlik bedank, die kinders met stories bang gemaak – nie dat ek dink kinders skrik meer vir enigiets minder as die doodstraf, wat hulle weet hulle nie opgelê kan word nie. Hy betuig verder …

griffinKom leer bietjie Afrikaans