Check hom

Bionics On-on-on-on-on…

In Snotstories deur wezsideRek jou bek

Jack Bennet is 'n CIA agent wat besluit om sy familie een jaar bietjie Himalayas toe te vat virre klein vakansie. Per toeval word hy deur die CIA gevra om onaardige magenetiese lesings te ondersoek in dieselfde area. Dis net hier waar Jack bertonium ontdek, 'n mineraal wat die menslike bioniese abilities fokken main maak. Maar dis nie al nie. …

wezsideBionics On-on-on-on-on…
Check hom

PMS for dummies

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Meisie Ouens het nie 'n benul hoe erg PMS is nie. Nie ‘n fokken idee nie sê ek jou. As jy dink die kak wat jou kant toe kom as jou cherrie dit het is erg, try living through it. Jou mission vir die dag sal wees om enige iets te doen om dit nie af te pis nie. …

Watkykertjie bydraePMS for dummies
Check hom

Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel

In Watkykjy Reviews deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

LCD Soundsystem – LCD Soundsystem (9) Fokkenhel die eerste keer wat ek hierdie ouens gespeck het was by 'n festival in Kings Cross waar almal van hulle tiete afgetrip het. Het die album gewax kort voor ek hulle 'n tweede keer by die Astoria gaan sien het. Nog beter! Mense kan maar tune hierie electro synth sound is so laas …

Super Deluxe 3000Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel
Check hom

Geskied met briek: Die Joggie Jansen storie

In Snotstories deur wezsideRek jou bek

Enige iemand wat sy rugby ken of wie se pa sy rugby ken, sal weet wie Joggie Jansen is. Maar net vir die blote feit dat elke keer wat daar 'n vleisie ge-tan word, net nadat die hartseer van nog 'n Bok teleurstelling jou keel nat maak, is dit soms noodsaaklik om te praat oor die goeie ou dae. En …

wezsideGeskied met briek: Die Joggie Jansen storie