Check hom

Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou

In Snotstories deur griffin185 Eiertjies

UPDATE: jy kan hierso lees oor Afrikaanse shows en flieks wat nou op Showmax beskikbaar is. Al die lekker ou flieks en programme is daar! Hier is ‘n 14 dae free trial waar jy alles kan kyk wat jy wil “Daar is alweer fokol op TV!” – is iets wat mens fokken baie hoor. Serious? Fokol? As jy so lief …

griffinSuid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
Check hom

Ons score ‘poes’ en ‘naai’ vir R200

In Snotstories deur Chopper Charlie30 Eiertjies

Soos julle seker bewus is, kry ons heelwat kritiek hier by Watkykjy, veral vanaf taalstryders wat reken ons fok die dierbare taal six love in sy poes in op. Dit het egter als gister verander toe Watkykjy in ‘n grootse gebaar daadwerklik bygedra het tot die vaslegging van Afrikaans, deur die woorde ‘naai’ en ‘poes’ te borg in die WAT. …

Chopper CharlieOns score ‘poes’ en ‘naai’ vir R200
Check hom

In die kryt met Amor en Patricia

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Dis met 'n wrang glimlag wat ons almal die Patricia-Amor sage volg. Ons maak of ons nie omgee nie en skud ons koppe en lag terwyl ons die tjops omdraai voor dit brand. Maar diep binne-in maak dit saak. Diep binne-in hou almal van 'n prize fight en dis tyd om favourites te kies. In die rooi hoek… Patricia is …

Chopper CharlieIn die kryt met Amor en Patricia