Check hom

Pinocchio – Episode 2 (Afrikaans)

In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

Smaak my die eerste episode van Pinocchio was vir meeste van julle (fok die ander) 'n wenner gewees, so ons klap vandag sommer epsiode twee in plaas van 'n Bizarre Bedonderde Donderdagvideo. Daar was in elk geval fokol tyd gewees om een te maak omdat daar hierdie week nog nog in Tanzania en Zambia rondgefok is met 4×4's en eers …

griffinPinocchio – Episode 2 (Afrikaans)
Check hom

Pinocchio – Episode 1

In Fokken Main Videos deur griffin8 Eiertjies

Ongelukkig was daar alweer nie vandag fokken tyd om 'n Bizarre Bedonderde Donderdagvideo uit te kak nie, so die een waarmee ons tans besig is moet maar oorstaan DV volgende week toe, gemeente. Ons het darem 'n troosprysie in die vorm van so bietjie 80s nostalgie en het vir julle die eerste Afrikaanse episode van Pinocchio afgestof. Jy maak mos …

griffinPinocchio – Episode 1