Check hom

Stream die beste Afrikaanse en local TV reekse en flieks deur Showmax

In Snotstories, Watkykjy Tips deur griffinRek jou bek

Suid-Afrika het nogal ‘n vêr pad gekom met ons eie intertube streaming sedert ons hier op Watkykjy in die eerste skoolwartaal van 2011 gekyk het na ‘n lys van 101 TV shows wat jy miskien sou onthou van jou kinderdae af. Dit was nie alles local nie, maar meerendeels Afrikaanse TV shows. Jy sou eers later as puisiegevreet tiener agterkom …

griffinStream die beste Afrikaanse en local TV reekse en flieks deur Showmax
Check hom

Afrikaans is die grootste en beste taal op aarde, hoor. Regtig. Fokken sweer.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Afrikaans is groot! Dis die grootste taal in Afrika! Afrikaans is groot! Dis harder as Amerika! Dis die grootste taal in die wêreld, dit moet julle glo Dis die beste taal op die aardbol, in die hemele daarbo orals praat die mense dit, in sy glansryke gloria in Rykshaviek en Moskou en selfs in Pretoria Dis die roepstem van ‘n …

griffinAfrikaans is die grootste en beste taal op aarde, hoor. Regtig. Fokken sweer.
Check hom

Afrikaanse Popmusiek is poes-aaklig. ‘n Vinnige ontleding.

In Snotstories deur griffin24 Eiertjies

Kan ons nie maar uitsluitsel kry oor die benaming van poesaaklige Afrikaanse popmusiek nie?  Vergun my om Afri-Poes voor te stel.  Ter illustrasie kan jy gerus hierdie videos kyk wat ek tussendeur die artikel soos onkruid gestrooi het om saam met ons al die bedorwe elemente te identifiseer. Kyk of jy dit deur al die videos kan maak en dan …

griffinAfrikaanse Popmusiek is poes-aaklig. ‘n Vinnige ontleding.
Check hom

Sexy baby. Afrikaanse musiek. Uit die onderste rak. Van die closet.

In Kak Musiek deur griffin6 Eiertjies

“Hoelykit man! Hoelykit!” *kak high fives all around* “So wat’s ons planne vir die aand?” (hoor verkeerd) “Dude, girls naai!” *soek verskoning om soos meisies aan te trek omdat hulle in hulle harte eintlik simpel meisies is wat ‘n video wil maak. In Afrikaans.* Kak music video met kak back track en horrible acting volg…

griffinSexy baby. Afrikaanse musiek. Uit die onderste rak. Van die closet.