Check hom

Advertensies tydens die game – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos?, Snotstories deur griffin en Chopper Charlie

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, seinde dat ons die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin en Chopper CharlieAdvertensies tydens die game – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Check hom

Sit dit af, sit dit af: SA ads wat vieslik voël suig

In Snotstories deur Chopper Charlie

Advertising se main doel is om mense te kry om hulle hand in eie boesem te druk en jou kak ou produk te koop. Dit leer elke idiot wat sy Bemarkingsdiplomatjie doen by die Technikon. Deesdae, however, skiem ek is die hek oop en die hond kak in die straat. Iemand maak lelik droog. Meer en meer ads kry dit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieSit dit af, sit dit af: SA ads wat vieslik voël suig