Check hom

Dis Oscar-naweek! Hoe lyk jou predictions?

In Movies en TV deur griffin

Die grootste dag in movie entertainment lê net om die draai. Sondagmiddag, 17:00 (op Los Angeles se horlosie) skop die 92ste jaarlikse Academy Awards af en die kompetisie is nogal fokken tight hierdie jaar. Wanneer die hele storie live op TV ontvou, is dit natuurlik Maandagoggend drie-uur in Suid-Afrika. Jy kan besluit of jy dit Maandag 10 Februarie live wil …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinDis Oscar-naweek! Hoe lyk jou predictions?