Check hom

Was jy ‘n kind van die 80s?

In Snotstories deur griffin10 Eiertjies

Brasse en ladies van die moerefokken eighties. Hierie is vir julle. Imagine ‘n wêreld waar jy net een TV kanaal het en daar word net 6 ure per dag uitgesaai waarvan 95% van die programme kak is. Klink rof, huh? Spring amper 30 jaar vorentoe en net twee dinge het verander op SABC: 1) Hulle saai nou 24 uur per …

griffinWas jy ‘n kind van die 80s?
Check hom

Geskied met briek: Die Atari 2600 storie

In Snotstories deur wezsideRek jou bek

Soos enige iemand met ouer broers of susters sal weet, die beste ding van die jongste wees, is dat jy blootgestel word aan idees en stuff way voor jou tyd. Ek bedoel, dis nie toevallig dat ek in Standard 2 die Thundercats logo op alles wat ek kon kry probeer teken het nie. Bear stickers was voor en agter op …

wezsideGeskied met briek: Die Atari 2600 storie
Check hom

Bionics On-on-on-on-on…

In Snotstories deur wezsideRek jou bek

Jack Bennet is 'n CIA agent wat besluit om sy familie een jaar bietjie Himalayas toe te vat virre klein vakansie. Per toeval word hy deur die CIA gevra om onaardige magenetiese lesings te ondersoek in dieselfde area. Dis net hier waar Jack bertonium ontdek, 'n mineraal wat die menslike bioniese abilities fokken main maak. Maar dis nie al nie. …

wezsideBionics On-on-on-on-on…