Tag Archives: 80s

Ek is Daaaaaaawie!

Dawie Die Kabouter DAWIE DIE KABOUTER AFRIKAANS INTRO LIED Hier is vir jou iets om in jou lunch break te doen. Kry almal by jou desk. Sit jou speakers poeshard en sing saam. Ek is Dawie, ek is 'n slim kaboutertjie En met kruie uit die grond maak ek jou gesond Ek's die sterrrrrkste! Vir my is al die trolllle [...]
Gefile in Die Watkykjy Time Machine, Kief musiek | Also tagged | 13 Comments

Was jy ‘n kind van die 80s?

Brasse en ladies van die moerefokken eighties. Hierie is vir julle. Imagine 'n wêreld waar jy net een TV kanaal het en daar word net 6 ure per dag uitgesaai waarvan 95% van die programme kak is. Klink rof, huh? Spring amper 30 jaar vorentoe en net twee dinge het verander op SABC: 1) Hulle [...]
Gefile in Fokken main videos, Snotstories | Also tagged | 8 Comments