Check hom

3 in 1 – Drie comedians uit drie generasies op een stage. Score tickets!

In Kompetisie, Watkykjy Gigs deur griffin

Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer is hierdie Vrydag (28 Julie) op stage te sien by Silverstar Casino in ‘n moerse befokte comedy show. Ons praat hier van drie Afrikaanse comedians uit drie generasies op een verhoog in ’n unieke kombinasie van stand-up komedie en improv. Met hierdie vertoning gooi die ouens nie net hulle grappe rond na …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin3 in 1 – Drie comedians uit drie generasies op een stage. Score tickets!