Tag Archives: 3310

Watkykjy lyk nou piele op jou mobile device

More outjies. Anja Slaptiet het Q20 op haar elmboog gespuit en so bietjie aan Watkykjy ge-graft. Jy kan jou daaglikse dosis zef op jou foon spec, behalwe natuurlik as jy Jack Parow is, want hy rol nog met ‘n 3310. Check net hoe spiff lyk dit: Deel met jou vriende:
Gefile in watkykjy tips | Also tagged | 2 Comments