Check hom

Fix the Machine en kry vir Paul Riekert van Battery9 weer op sy voete!

In Aankondigings deur griffin

As jy in die 90’s of 2000’s by Oppikoppi was, sou jy seker die magtige dreuning wat Battery 9 is, onthou. Al kon jy niks anders van Oppikoppi onthou nie, het Battery 9 steeds sy industriele stempel in jou auditoriese korteks afgedruk. Met ‘n soniese PK wat die verste doringbome in Mordor laat bewe het. Ongelukkig het onse liewe maatjie, …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
griffinFix the Machine en kry vir Paul Riekert van Battery9 weer op sy voete!