Tag Archives: 2012

2012 – Die einde van Joburg

Al die kak in Joburg het in 1886 begin toe goud ontdek is.  Tent dorpies het op ge-pop soos tiener puisies en die town het vinnig deur al die groei fases gegaan waardeur so wilde fokken deurmekaar plek maar daai tyd gegaan het: Van fokol na tente na sink shacks na hout geboue en finally oordentlike [...]
Gefile in Snotstories | Also tagged | 5 Comments

Liewe Daily Star UK. Fok u.

Aan die ouens by The Daily star in die UK Julle gaan so fokken tekere oor die aardbewings, mense slagting, race wars en bloedbelope machete paaie in Suid Afrika. Ek weet nie wie die ongelukkige outjie is wat voor in julle loltrain gesit het nie, maar iemand moes ongelukkig agter daardie persoon sit om al daai [...]
Gefile in Snotstories | Also tagged , | 28 Comments