Check hom

100 000 Acres of Pine – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! 100.000 Acres of Pine is ‘n moerse lekker animation wat nogal herinner aan die PC games van die laat 90s en vroeë 2000’s se videos wat so tussendeur die storielyn vertel. Amper soos ‘n Pixer movie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin100 000 Acres of Pine – kragtige kortes