Bereik duisende lesers maandeliks op Watkykjy.co.za

Die zeftigste sait op die interwebs (en die heelaal) is nou al vir meer as 21 jaar lank aan die kook en is een van die Afrikaanse pioneers van die digital underground. Van ons is traffic is 90% local, want local is mos fokken lekker.

Daar is verskeie opsies om op Wat Kyk Jy? te adverteer, so tune ons as jy deel soek van die action. Ons praat hierso van companies wat wil adverteer, nie jou ouma wat haar fokken tolletjiebrei doilies of olierige koeksusters wil smous nie. Jou besigheid moet like ten minste ‘n website hê sodat ons pedestrians na jou kant toe kan direct.

Die tipe advertising wat ons hier van praat is blog posts om jou besigheid te adverteer en die plasing van advertising banners. Ons kan self features en reviews doen of jy kan besluit om sekere afdelings te sponsor. Ons doen dit natuurlik nie verniet nie. Moenie worry nie, dis heel fair en bekostigbaar.

Ons bied ook basic design dienste aan, waar ons jou bannertjies vir jou kan design as jy twee linkerhande het.

Drop ons ‘n mail na smous@watkykjy.co.za as jy belangstel om te adverteer of vul die vormpie in hieronder. Onhou om asseblief ‘n swart pen te gebruik.

    Jou Naam (verpligtend)

    Jou E-pos (verpligtend)

    Onderwerp

    Jou Boodskap

     

    Hierdie post is 424 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

    Watkykjy staan op 1,045,558 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    •  
    griffinSmous Jou Kak

    Comments

    1. Dr. Onk

      Beste Johannes,

      Dit hang alles van jou budget af. Bedoel jy nou soos in Wolf of Wall Street Caribbean vibes, of meer soos in daai keer toe jy en die hot chick wat jy opgetel het by jou ouma se 80ste verjaardag familiesaamtrek van die kano afgebliksem het in die middel van die Hartebeespisdam toe jy en sy “net gou bietjie gaan roei na die oorkantste wal om die waterhiasinte uit te check” soort van vibes? Toe SAPS se rescue team julle per helikopter moes uitvis, en jou oom bitterlik de bliksem in was omdat jy nie ‘n sinvolle verduideliking kon gee oor hoekom daai hot chick (ook bekend as jou niggie Zandresnika) se Blou Bul tjeerleader outfit nou baberkos is nie. But seriously – gegewe die totale grammatiese fokop wat ek sopas van jou verduur het, sou ek aanraai jy koop ‘n bottel Paarl Perlé, boef ‘n speelgoed bootjie by Toys ‘R Us en gaan kap ‘n dratie in die bad. Dis amper dieselfde as die Wolf of Wall Street, dude. Almal eindig kaalgat en gelukkig op – en dis al wat tel.

      Met analfabetiese groete,
      Dr. Onk.

    2. Zenobia

      jy is before goed ek Ry al my kinders al van 2000 Al after jou gat an weet jy dit en hulle is nog jou groepie Justin my seun en pelle Anton Snor Wim Cornley dit was in Lydenburg Blue Moon toe nou ini Kaap hulle mis nie n show van jou nie en ek mamma is die grootste fan Al Julle CD’s gekoop. En alle sukses met alle good stuff van jy/Julle aanpak. Hulle song Toe vind ek jou. is befok regtig.

    3. Pingback: Word fokken fiks by Beyond Bootcamp in Pretoria se Botaniese Tuine | Watkykjy

    4. Pingback: Bou jou eie electric guitar, bass guitar of ukelele! | Watkykjy

    5. Pingback: Kerf jou merk in die mark met Biltong Films! | Watkykjy

    6. Pingback: Suffer jy van koopsiekte? Score dan at least bietjie discount en skille terug met Coupert. | Watkykjy

    Gooi Comment