Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Ricky on Die Antwoord se eerste sneaky show by Cinespace in Hollywood.
- bml on Die Antwoord se eerste sneaky show by Cinespace in Hollywood.
- Ponkie on Kakaboy van Kempton
- griffin on Die Antwoord – Live by Alexander Theatre. Rou.
- Lynni on “Rock chick” dink ons suig piel
- Phill McAvity on Die Antwoord se eerste sneaky show by Cinespace in Hollywood.
WKJ Faks na Email
-
-
-






Smous Jou Kak
Bereik duisende lesers maandeliks op Watkykjy.co.za
Die zeftigste sait op die interwebs (en heelaal) is al vir 10 jaar lank aan die kook en is een van die Afrikaanse pioneers van die digital underground. Met meer as 80000 visits per maand het ons dit goed gedink om die krane so bietjie oop te draai en adverteerders bloot te stel aan ons lesers.
Daar is ‘n minimum aantal slots oop om op WKJ te adverteer so spring vinnig as jy deel soek van die action. Ons praat hierso van companies wat wil adverteer, nie jou ouma wat haar fokken tolletjie brei doilies of olierige koeksusters wil smous nie. Jou beisgheid moet like ten minste ‘n website hĂȘ sodat ons pedestrians na jou kant toe kan direct.
Check ons Ratecard uit vir meer info en drop ‘n mail as jy belangstel.