The buck stops here. No, seriosuly, right after the buck has jumped out of your beursie togther with all his other buck friends, it stops here by us. Want ons is so bietjie oor dit om vir PR companies verniet hulle werk vir hulle te doen. As jy betaal word om goed net aan te stuur vir ouens wat met die audience sit, kan jy van daai zak ook aanstuur, pellie. Ons is nie die ouens wat die exposure kort nie. Ons het genoeg, thanks. Ons het aandele daarmee gekoop by Spar sodat ons kan eet elke maand.

Indien jy ‘n projek, produk of diens het om met die wêreld te deel op hier op Watkykjy en daar is ‘n budget vir die storie, is jy meer as welkom om met ons te gesels om te sien hoe ons saam kan werk aan die storie. Sover dit musiek aanbetref – ons gaan soek self waaroor ons wil skryf en ons kan nie geld vat vir music reviews nie. Ons is veral heavy picky oor musiek. As ons toevallig iets oor jou of client se musiek kwytraak, goed of sleg, het jy die cheap-ass lottery gewen of verloor.

PS: As Nathan Combrinck in jou band speel, kan jy sommer by default wegfok. Ons soek nie jou geld nie. Ons het nie tyd vir musikante wat mense in rystoele dreig met geweld nie.
Vir enige navrae rekende advertensie, PR of of reviews, klap hierdie bladsy:

Smous Jou Kak

Hierdie post is 76 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 473,118 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPR, reviews en submissions op Watkykjy