Wat het jy oor Desember gedoen?
- Gefokken werk. Jissis. (36%, 155 Votes)
- Befokte vakansie weg gehad! (34%, 146 Votes)
- Bored by huis sit en ballas bak. (15%, 67 Votes)
- Lekker tyd tuis gehad. (15%, 66 Votes)
Total Voters: 434
Start Date: January 2, 2014 @ 1:38 pm
End Date: No Expiry
Wanneer doen jy Krismis shopping?
- Niemand kry fokol nie. (59%, 169 Votes)
- 'n Dag voor Kersfees (23%, 65 Votes)
- So maand voor die tyd (17%, 49 Votes)
- Bulk. 'n Jaar voor die tyd. (1%, 5 Votes)
Total Voters: 288
Start Date: November 18, 2013 @ 11:18 am
End Date: No Expiry
Wat is die beste vibe vir 'n roadtrip?
- See toe, pappie! Ek wil swem en bene kyk. (52%, 350 Votes)
- Bosveld. Dis al hoe mens kan wegbreek. (30%, 199 Votes)
- Skoonouers. Want ek's 'n poes (13%, 85 Votes)
- Ek het nie 'n lisensie nie (5%, 33 Votes)
Total Voters: 668
Start Date: July 17, 2013 @ 5:18 pm
End Date: No Expiry
Was jy al in die overseas?
- Ja, vir holiday. Was kaklekker! (50%, 277 Votes)
- Nee, maar wil graag. (27%, 151 Votes)
- Ja, maar net vir werk. (18%, 102 Votes)
- Nee, en wil ook nie. (5%, 23 Votes)
Total Voters: 553
Start Date: May 21, 2013 @ 1:48 pm
End Date: No Expiry
Werk jy regtig hard?
- Ek werk fokken hard. (57%, 351 Votes)
- Nee, so min as moontlik. (35%, 215 Votes)
- Ek het nie 'n werk nie. (8%, 55 Votes)
Total Voters: 621
Start Date: March 15, 2013 @ 10:57 am
End Date: No Expiry
Watse selfoon feature gebruik jy die MINSTE?
- Stuur MMSe (47%, 377 Votes)
- Luister of los voice mail (38%, 302 Votes)
- Stuur SMSe (8%, 68 Votes)
- Maak oproepe (7%, 55 Votes)
Total Voters: 802
Start Date: January 29, 2013 @ 9:11 am
End Date: No Expiry
Hoe lyk jou bruinbere?
- Ek kak smooth en gesond (62%, 254 Votes)
- Meestal spuities (20%, 83 Votes)
- Gewoonlik floaters (10%, 40 Votes)
- Ek skiet bokdrolle uit (8%, 35 Votes)
Total Voters: 412
Start Date: December 7, 2012 @ 2:32 pm
End Date: No Expiry
Wie moet die romantic aand wen?
- Marlize se entry (40%, 44 Votes)
- Christo se entry (25%, 27 Votes)
- Dewald se entry (18%, 20 Votes)
- Claire se entry (17%, 19 Votes)
Total Voters: 110
Start Date: December 3, 2012 @ 9:42 am
End Date: No Expiry
Het jy al jou Desember holiday beplan?
- Nee, ek is te fokken arm (38%, 258 Votes)
- Ek moet werk. Soos 'n doos. (38%, 256 Votes)
- Ja, ek gaan weg vir holiday (24%, 160 Votes)
Total Voters: 675
Start Date: October 17, 2012 @ 8:36 pm
End Date: No Expiry
Wie gaan die T20 world cup wen?
- Australië (32%, 41 Votes)
- Proteas (28%, 35 Votes)
- Indië (24%, 30 Votes)
- Pakistan (16%, 21 Votes)
Total Voters: 127
Start Date: September 27, 2012 @ 7:18 pm
End Date: No Expiry
Comments
Hi ek soek asb daai corsa wat agter gestamp was met die (were is the invisIble man now)! 2011