Het jy 'n befokte cool en unieke job?

  • Die usual - werk maar vir 'n boring company. (36%, 85 Votes)
  • Ek doen iets soortvan uniek (21%, 49 Votes)
  • My eie besigheid maar niks special nie. (14%, 32 Votes)
  • Ek doen iets wat niemand anders in SA doen nie. (12%, 29 Votes)
  • Ek werk aan iets fokken cool. Watch this space! (11%, 26 Votes)
  • Ek werk vir my skoonpa (6%, 12 Votes)

Total Voters: 233

Vorige stempale

Start Date: May 22, 2018 @ 9:33 am
End Date: No Expiry

Wie moet Watkykjy se 2017 poesklap van die jaar kry?

  • Presifokkendent Jacob Zuma (46%, 264 Votes)
  • Die fokken Springbokke (13%, 74 Votes)
  • Andile fokken Mngxitama (12%, 68 Votes)
  • Die fokken Die Guptas (12%, 68 Votes)
  • Gretha fokken Wiid. (9%, 54 Votes)
  • Grace fokken Moergabe (5%, 28 Votes)
  • Riaan fokken Lucas (3%, 13 Votes)

Total Voters: 569

Vorige stempale

Start Date: December 22, 2017 @ 7:53 am
End Date: No Expiry

Wat rook jy?

  • Ek rook fokol (36%, 482 Votes)
  • Ek rook sigarette (33%, 443 Votes)
  • Ek rook zol (27%, 361 Votes)
  • Ek vape, my ou! (13%, 173 Votes)
  • Ek klap cigars (6%, 75 Votes)

Total Voters: 1,329

Vorige stempale

Start Date: March 14, 2017 @ 10:14 am
End Date: No Expiry

Wat skiem jy van local musiek?

  • Local bands is befok! (57%, 526 Votes)
  • Ek luister fokol local. (29%, 266 Votes)
  • Ons is agter die tyd. (14%, 124 Votes)

Total Voters: 916

Vorige stempale

Start Date: July 9, 2015 @ 10:51 am
End Date: No Expiry

Hoe lyk jou geldsake na Desember?

  • Ek was al voor Desember gefok gewees (52%, 352 Votes)
  • Ek is heeltemal fucked met skuld. (27%, 180 Votes)
  • Ek behoort fine te wees (21%, 145 Votes)

Total Voters: 677

Vorige stempale

Start Date: January 21, 2015 @ 10:10 pm
End Date: No Expiry

Hoe was 2014 vir jou?

  • Fokken kak verby. Woza 2015! (56%, 121 Votes)
  • Ag dit was seker orraait... (33%, 71 Votes)
  • Een van die beste jare ooit (11%, 25 Votes)

Total Voters: 217

Vorige stempale

Start Date: December 15, 2014 @ 2:47 pm
End Date: No Expiry

Het jy 'n groot piel?

  • Ek is average size. (48%, 288 Votes)
  • Yup, hy is massive. (23%, 140 Votes)
  • Nee, ek lieg hom groter. (20%, 119 Votes)
  • Nee, ek is 'n chick. (9%, 51 Votes)

Total Voters: 598

Vorige stempale

Start Date: October 17, 2014 @ 2:44 pm
End Date: No Expiry

Na die hoeveelste date mag jy naai?

  • Sommer op die eerste date. (57%, 217 Votes)
  • Nee fok, wag at least 'n maand. (23%, 88 Votes)
  • Die vierdie date is vir zaber. (20%, 79 Votes)

Total Voters: 384

Vorige stempale

Start Date: August 26, 2014 @ 4:07 pm
End Date: No Expiry

Is jy al betrap terwyl jy naai?

  • Noddefok nie! (47%, 312 Votes)
  • Ja, deur 'n familielid. (32%, 213 Votes)
  • Ja, deur 'n vreemdeling (21%, 137 Votes)

Total Voters: 662

Vorige stempale

Start Date: May 14, 2014 @ 5:38 pm
End Date: No Expiry

Gaan jy 7 Mei vote in die elections?

  • Ja, elke stem tel (75%, 295 Votes)
  • Ek het my ID weggepoes (10%, 39 Votes)
  • Nee, fok dit (9%, 36 Votes)
  • Ek het nie geregistreer nie (6%, 24 Votes)

Total Voters: 394

Vorige stempale

Start Date: April 3, 2014 @ 1:00 am
End Date: No Expiry

 

griffinPolls Archive

Comments

  1. Ruds

    Hi ek soek asb daai corsa wat agter gestamp was met die (were is the invisIble man now)! 2011

Gooi Comment