• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Dis soos Big Brother, net meer dodgy

Ai’t, so drie jaar terug in Spuitieland was Skipper Glen saam met ons hieso. Saam het ons hotelle se deure afgebreek, musiek hard genoeg gespeel in ons hotelkamers met Warfedale speakers, 2 CD-jay’s en turntables dat die band oorkant die pad hulleself nie kon hoor speel nie. Hieso teen 3 uur die oggend het dinge begin kalmeer, totdat ons eendag op The Sound Of Music afgekom het. Ons het dit by een of ander bra in die straat gekoop vir like R10 (200 Naira). Ons het dit gekoop omdat dit kak is, en omdat dit cheap was, maar mainly omdat dit kak is. Vir omtrent 2 weke het almal dit probeer kyk, maar na ‘n bottel whiskey het dit belaglik geraak. Veral daai section waar die bokke so dans en sing. Vir een of ander rede was dit fokken snaaks op whiskey. Naturally het ons later begin kyk of ons net deur daardie deel kan kom sonder om op te crack. Eventually het onsself soos bokke begin dans tot die onsteltenis van hotelstaff wat kripsie chicken op die grond neerbliksem en hulleself uit die voete uitmaak.

The Sound of Music het in ‘n party trick ontaard wat ons eventually in SA ook perform het by dronk partyjies. Prys die jirre dit is nooit op video gevang nie. Wel, ten minste nie ek nie. Op die video hieronder kan julle Skipper Glen en KT in aksie sien waar hulle op Do-Re-Mi rondfok.

Hierdie video is verlede week vir my ge-mail deur ander tjommies wat die afgeneem het. Sorry Skipper. Dis fokken blaaint van my om dit op die internet te sit, maar dis nie halfpad so blaaint soos die video nie.

Enjoy.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Vir die ouens hieso in Spuitieland. Julle sal verstaan. Die chips is nie te kak nie, by the way. Posted by Picasa

Vandag se roadsign

Soos baie van julle teen hierdie tyd al weet word ek amper elke dag met ‘n smile wakker. Hierdie smile verander gewoonlik in ‘n frons teen die tyd dat ek moet werk toe gaan. Dis nie die werk self nie, dis die transport werk toe. Die fight met taxi’s vir die regte prys. Gewoonlik flag ons groen 19-Jesus Toyota Stanza’s af wat met snot, pounded yams en skietgebedjies aanmekaar gesit is. Dan die fight virrie fare. Ek gee die adres gevolg deur die prys wat ek dink billik is, ‘n argument volg, ek wen en ons ry. My nuwe tegniek is actually baie beter. Deesdae gee ek die adres en wag dat die bra sy prys maak. Dis altyd te hoog (meeste van die tyd dubbel die going rate). Ek baklei nie meer nie. Ek volg die mechanic-jou-kar-is-fucked-fluit metode. Jy weet, soos wanneer ‘n mechanic ‘n Nissan 1400 se bonnet opmaak en een van daai mechanic fluite gee en so oor sy ken met sy hand vryf. Die taxi driver kom bietjie af met sy prys, ek fluit weer en herhaal proses tot verlangde level of understanding bereik is. Done deal.

Die fluit, however, los nie ander probleme op soos kak bestuurders, polisie en road congestion nie. Halfpad oppad werk toe kom ons op ‘n so paar roadsigns af wat lees “No road, Prayer in Progress”. Hierie is ‘n besige pad. Jy kan maar sê dis die equivalent van daai nuwe pad tussen Pretoria en Midrand. Die verskil is egter dat hulle nie daai pad toemaak sodat honderde mense in die straat gaan staat met hulle magic carpets om te bid nie. Dis amper soos mass yoga. Net met fokken baie background noise en karre wat divert word. Langs die pad is daar baie plek. Daar is even ‘n leë auditoruim (concrete slab met moerse sinkdak) wat hulle kan gebruik.

Maybe verstaan ek net nie mooi nie. Miskien is dit gesonder om in die son op jou matjie te hurk saam met 300 mede kerkgangers en in die middel van die pad te bid. Ek hoop hulle het onthou om vir reën te bid, want die jirre weet dit is poeswarm vandag.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | Leave a comment