Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Chris on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Bokbal se Oupa on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- TANK on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- BillyHill on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Piele on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-
Orleans
Gefile in Spec-takel Leave a comment
Talk dirrrty
Talk dirrrty
Koos is besig om 'n Engelse cherrie te spyker, en sy tune hom: "Talk dirty to me."
Koos tune "OK, jou ma se poes."
Beeldspraak
Vir drie eeue lank het twee standbeelde in 'n park gestaan, 'n man en 'n vrou wat na mekaar kyk. Op 'n dag kom 'n genie verby en sê vir die standbeelde: "Vir drie eeue staan julle nou al so en kyk vir mekaar, geskei deur'n enkele meter. Julle verskaf die mense wat hier in julle skaduwee kom sit soveel plesier dat julle 'n spesiale geskenk verdien. Vir 'n halfuur lank gaan ek julle menslik maak, en julle mag doen wat julle wil."
Met 'n klap van die genie se vingers verander die twee standbeelde in mense van vlees en bloed, en met 'n vreeslike gegiggel verdwyn die twee in die naaste bosse. Vyftien minute later kom hulle terug, elkeen met 'n breë glimlag.
"Wel, julle het nog vyftien minute oor," sê die "Genie". "Wat wil julle nou doen?"
Die vroulike standbeeld kyk opgewonde na haar manlike maat en sê: "Wonderlik. Hierdie keer kan jy die duif vashou en ek sal op hom kak!"
Get out of my dreams …
Hoe sê mens "boom boom boom let's go back to my room" in Afrikaans ?
"Sakkie sakkie sakkie kom ons gaan steek in my bakkie"
Gefile in Grapgat Leave a comment








Wie’s jou pappa?