• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Die kabouter

Gatiep en Meraai

Gatiep en Meraai loop affie straat, en Gatiep tune: "Meraai, wat's daai?" Hy wys na 'n kar toe.
Sy sê: "Dis 'n kar"
Gatiep sê "Nei man! Dis 'n ROOI kar!"
Na so ruk sê Gatiep weer…"Meraai, wat's dit?" terwyl hy na 'n bicycle punt.
Sy sê: "Dis 'n baaisikel"
Gatiep sê: "Nee djou stupid, dis 'n RESIES baaisikel!"

Meraai raak gatvol en lig haar rok op en wys Gatiep haar doos…
Sy sê: "Gatiep, wat's die?"
Gatiep sê: "Dis 'n poes"
Sy sê: "Nee …dis jou MA se poes!"
 
Emergency

Die polisie kry 'n telefoon oproep om hulp:
"Help asseblief, hier het nou net 'n kat deur die venster geklim!" "Wat bedoel jy, 'n kat?" vra die polisieman.
"'n Kat! 'n Fokken kat! Hier kom die kat vir my!" "Maak jy 'n grap?" vra die polisieman. "Met wie praat ek?"
"Met die fokken papegaai, jou doos!"

 Dawie
'n Dwergie loop in 'n pub in en reguit na 'n lekker blonde toe.
Dwergie: Verskoon tog dame, kan ek jou poes ruik?
Blonde: Beslis nie!
Dwergie: Dan's dit seker jou voete wat so stink!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Kak grap van die jaar

Sol deer nie

Het julle gehoor Sol Kerzner het SAA gekoop?
Die nuwe naam gaan Aerosol wees.

Medies, ongeskik

'n Man trek aan na 'n vol medies ondersoek. Die dokter kom die vertrek binne met ' n bekommerde uitdrukking op sy gesig. "Ek is bevrees ek het slegte nuus," se hy. "Jy het 'n onbehandelbare siekte. Daar is niks wat die mediese wetenskap vir jou kan doen nie."
Die man is geskok. "Dok, hoe lank het ek?" vra hy.
Die dokter antwoord: "Tien."
Die man is verward. "Wat se antwoord is dit? Tien wat? Tien maande? Tien weke?"
Die dokter sê: "Nege, agt, sewe …"

Kak grap van die jaar

Wat het Batman vir Robin gesê voor hy innie kar geklim het?
"Robin, klim in die kar".

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Zef zars album covers

zipzaprap

tino

tophits

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Comment: Crossing over with John Edward

In my nederige opinie stem ek dik saam met grifFin. Ek wil net sê dat ek dink nie eers daai John Edward kont (met 'n hoofletter K en 'n kappie op die ô) het enige kragte nie. Al wat hy kan doen is mense so deurmekaar soos 'n Heineken in 'n shebeen te praat.
Omdat hulle so hard wil glo en totale poepholle van hulle self maak is sy hele fokken audience dalk so intelligent soos 'n nat stompie (van 'n light siggaret). Let 'n bietjie op na die absolute kak wat daai mullet praat, al die datums waarna hy verwys is naby of op Yankee vakansie dae, duh, no shit, die tyd wat jy soos in meer likely is om familie en stuff te sien.

Die dude tune hy kry iets van iemand af dis 'n 7, 7 wat? Die sewende kind van die oupa of die 7de maand of die huisnommer 7 of het hulle 7 jaar terug gevrek of wat, doen julleself 'n guns en gaan kyk na daai kak ek pretend dat hy met jou praat, amper alles wat hy sê apply na almal toe. Dis amper soos wat se jou sterre in die GRU-genoot(want al die stories is altyd kak van hoe iemand 'n tereur aanval ge-oorleef het of AIDS deur 'n vuil stuk tandeflos opgetel het. Die shit is altyd so vaag dat dit vir almal iets kan beteken. Ek sê ons moet loutere stront soos daai van ons TV's af verban.

Maar dis net ek, en ek skiem die dudes van kopbeen.co.za sal ook saamstem daaroor… Groete

ArchAngel

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe | Leave a comment