Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
WKJ Faks na Email
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Joe Poose on Nege grappies voor jy fokof…
- Frank on Irriterende fokken ABSA SMS’e
- Muis Moles on Irriterende fokken ABSA SMS’e
- Tiaan on 2012 – Die einde van Joburg
- riaan on Liewe Continental Tyres…
- Evert on 2012 – Die einde van Joburg
-
Dis naweek.
Gefile in duik, naweek 2 Comments
Vreet grond.
Mens sou hierdie maybe in SA verwag het van Huisgenoot reporters wat iets soos die Dwergiefees cover, maar hierie was Fox News. Hierdie arme tannie het haar engine plaat gekraak. Op ten minste ses plekke. Ow-ow-ow-ow-ow-ow!
O ja, byt vas, ons gaan amper duik…
Gefile in Fokken zef videos, duik 9 Comments









Watkykjy Damduikers #2
Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde "dis naweek. kom ons duik" te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap. Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.
Hierdie week se submissions is getune deur onderskeidelik Johan en Henry: