• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Dis naweek.

naweek6

Gefile in Spec-takel, duik, naweek | Tagged | 4 Comments

Watkykjy Potkak Podcast#2

Raait, jy het seker klaar jou toebas ge-tand. Gaan stoei gou-gou met die bruin beer, maak 'n koppie koffie en kom sit hieso.  Dis weer sulke tyd. Net so oor die 12 minute lange Watkykjy podcast om jou Vrydag so bietjie korter te maak. Kakpraat deluxe.

Dit was die tweede en laaste een ooit wat ons so net oor die 6 jaar terug gegooi het. Ons word nog steeds te dronk om nommer 3 te record, maar maar agter os kom ook in die kraal, of op die koei se rug. Kom ons kyk of die vingers uit die holle getrek gaan word binne die volgende twee weke…

Fokkit, dis amper naweek, seuns en dogters! Ons gaan net-nou duik maats, byt net so bietjie vas. Die naweek is amper op ons soos kak op duidelik. Onthou om vanaand of more aand Die Antwoord te gaan speck as jy in Jo'burg is, of gaan headbang by Chopper Charlie en Bra Phil se Ram Jam II.

Watkykjy Potkak Podcast#2:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

fokkentit

Gefile in Pot Kak Podcasts | 8 Comments

Regte mans tjank nie.


(shot, Mot)

Gefile in Fokken main videos | Tagged , | 2 Comments

Die Antwoord kompetisie wenner vir Saterdag se gig

Baie geluk aan hierie bra (foto hieronder)  wat vir hom en sy tjommie free entrance ge-score het om more aand Die Antwoord te gaan check by die Alexander Theatre in Braamfontein.

Die Antwoord jol vanaand ook 'n gig daaso. Hieso is die details.

Goeie werk, my ou.

wennertjie

Gefile in Die Antwoord, Spec-takel, kompetisie | 3 Comments
Afrigator