• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Hoe om volgende jaar Wellington’s Day aan te pak

Maats, dis hoe jy Valentine’s Day aanpak…

Jy kry 20 tjommies bymekaar, ruk ‘n kaart van die zef Moot gedeelte van Snor City uit en trek ‘n roete op in die vorm van ‘n hart oor al die pubs. Jy neem ‘n tuindwergie saam met julle en neem ‘n groepsfoto van almal voor elke pub. Jy drink ‘n shooter en drink by elke pub. Jy mingle met die locals. Jy raak nie aan hulle nie – jy mingle net. Jy skop 14:00 af en val 02:00 neer.

Die Kaart:

Ons vriendin met tuindwergie (Pikkie) en ‘n local tappit:

Activities:

  • Drink dubbel brannas en coke
  • Kim op Adelaars rugbyclub se dak (daar is ‘n leer) om ‘n beter view te kry oor die paartjie wat op Valetine’s Day trou by die club.
  • Speel darts
  • Speel pool
  • Kry ‘n verniet rondte shooters vir almal omdat die club owners dink hulle gaan groot geld maak omdat daar sopas meer as 20 mense ingestap het en bier en shooters bestel het.
  • Fokof direk na free shooters na die volgende pub
  • Sing “I will do Anything for Love” van Meatloaf saam met jou vriend met ‘n mullet (jy mag nie op die dansvloer rook of drink nie – die meisie op die microphone het mid-kareoke dit aan my bekend gemaak toe ek rook dans en drink toe ons by die plek inloop. Sy het wel haar song klaar gemaak na die hissy-fit)
  • Dra sleeveless Gotcha hemde (al die ouens, te koop by Makro)
  • Dra ‘n kakgroot haarknippe met orchids en duif motiewe (al die meises, te koop by enige zef winkel)
  • Loop rond met ‘n stel walkie talkies om jou en iemand anders se nek – die groep is groot

Jy kan dit in enige zef town doen. Ons wik en weeg nog of V-Town viable sal wees vir ‘n volgende rondte. Wees oorspronklik en maak jou eie specials op. As julle ‘n groot groep is daar lekker discounts. Iets soos ‘n Brutal Fruit en Jagermeister combo vir R22 is glad nie te versmaai nie. Brutalmeisters, if you will.


Ek sou graag meer wou onthou, maar om 12 ure lank te drink waar alles cheap-ass en zef is, is nie so maklik soos wat almal dink nie. Ons kon op die ou einde manage om 15 uit die 17 plekke op die kaart te besoek. Teen daardie tyd was meeste van ons klaar fucked. R10 vir ‘n dubbel brannas & coke is nie jou speelmaat nie …

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 1 Comment

Wellington’s Day kaartjie

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Internet "celeb" gooi handoek in, tel dit weer op.

Shame, half uur later delete internet-apie sy post en gaan weer aan.

Weereens, onsinnighede:


Ek is nie bewus van ‘n running joke of ‘n Afrikaanse blogosfeer nie. Is dit soos ‘n lugballon wat met met poepe in die lug gehou word? Kom klim in my Afrikaanse blogosfeer, dan vlieg ons salig oor Harties. Druk net jou neus toe. Vir Harties en natuurlik my blogosfeer.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Gorrel kakpraat | 13 Comments

Moenie wit poeier snuif of onderbroeke met gaatjies dra nie

Ek vermoed Joost is onskulding omdat ek glo dat hy so toilet seat in sy huis het (blonde chick natuurlik uitgesluit):

Ek vermoed ook verder dat Gavin Prins van Rapport onderbroeke met gaatjies dra en as hy wit poeier sou snuif saam met die mense van Heat Magazine, dit min of meer so sou afgaan:

Sover dit die sex tape aanbetref, sterkte aan die print media wat ‘n paar vinnige bucks wou maak. Julle gaan dit maybe nodig kry vir iets anders.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zefgatte in die nuus | Leave a comment