• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Ons het 'n wenner vir die bier

Johan, ek sal met jou regmaak sodra Penvriend Slyt aflewer.

Hier is die video.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos | Leave a comment

Ons het ‘n wenner vir die bier

Johan, ek sal met jou regmaak sodra Penvriend Slyt aflewer.

Hier is die video.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos | 5 Comments

Wen 'n kas bier en raak ge-kettie

Penvriend Slyt is so gaaf genoeg om vir Watkykjy ‘n hele kas Lion Lager skenk. Die ou goue blikkies met kezackly dieselfde smaak as donkiejare terug. Ek het so paar weke terug aan ‘n six pack geteug en amper ‘n traan gepik.

So hier is die deal – een gelukkige Watkykertjie gaan ‘n kas Lion Lager score, maar soos met meeste dinge is dit nie verniet nie. Dis nie soos ‘n hit ‘n run kopkou njie. Ons soek iets terug. Ek soek nou al vir ‘n paar weke lank my poes af aan ‘n video van Cassimere, daai geel stuk kak wat amper soos die Oros mannetjie lyk wat op kinder TV was in SA toe TV net uitgekom het in SA.

Ek kry dit fokken nerens nie. Die eerste bra wat vir my ‘n link of die video self stuur kry 24 goues. As jy naby genoeg is kan ek dit self afdrop of ek courier dit vir jou. Dit hang seker ook maar af of ek daai dag soos ‘n poes voel of in ‘n vrolike bui is. As dit wel convenient is om dit af te drop gaan jy my een moet score. Dan shotgun ons agter die fietsloods en klap ‘n zaan.

As jy nie weet wie Cassimere is nie, fok sorry – ek kry nie eers ‘n prentjie nie van die poes nie.

Ek kan jou wel uithelp met ‘n Lion Lager geheue. Get cracking bitches:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos, kompetisie | Leave a comment

Wen ‘n kas bier en raak ge-kettie

Gefile in Fokken zef videos, kompetisie | 12 Comments