• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Maak pannekoek soos ‘n crackhead druggie

Sukkel jy dalk om daai crack apie van jou rug af te kry?

Maak eerder pannekoeke crakhead-style om die aandag van die draks af te vat. Dit gaan dalk net ‘n rukkie vat om die gesin se brekfis aanmekaar te slaan:


Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Skakels | Leave a comment

Diamante is kak duur

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Rol daai varkie…

Ek weet seriously nie wat om hiervan te dink nie. Dis af soos brood en op soos gooi.

Nee, fok man.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Ons is blykbaar net assholes.

Ek wil amper sê dat ons kollektief stomgeslaan is. Die laaste keer wat iemand my ‘n asshole genoem het moes iewers in graad 2 of standerd een gewees het.

Dit het min of meer in die lyn verloop van:

“Jou stuppitte flippen assôl!” (gesê met ‘n nat gatsiggie)

*persoon hardloop weg met armpies wat in die sye flap-flap, vooroorgebuig, koppie hang, traantjies rol. (dink Ben Stiller tipe over-reacting vibes*

Dis makliker om ons net poese en konte te noem gevolg deur ‘n middelvinger. Don’t take us back to the eighties. Woorde soos asshole en stuff soos corduroy pant maak ons hartjies seer. Eina.

Te kostelik vir woorde, mamma se kind:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef, gesteel iewers, kak mens, kak nuus | Leave a comment