• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Die Antwoord – Dagga Puf

Die Antwoord se nuwe track. En dis nog steeds for free om te download op Watkykjy.

Die nuutste broodjie wat in Die Antwoord se oond gebak is. Of baked. Soos in jy is fokken heavy baked baked op papegaaislaai.

Geniet die nuutse tune. Ons move hom later hoor na Die Antwoord se huisie hier op Watkykjy. Dis actually meer soos ‘n granny flat.

Peace out.

right click en “save as” om hulle nuwe track te kry (vir die nole wat nie PC-lit is nie):

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord, Zef zef zef | Leave a comment

ZEF RAP RAVE JOL

En nou vir ‘n public announcement. (Riaan Pruikwagen stem volg)

Watkykjy se eerste band wat ons ge-sign het, Die Antwoord, gooi ‘n gig in Skaapstad. Vir die ouens wat op hulle Facebook group moan lat hulle ‘n gig in Gauteng soek, moenie worry nie. Ons is besig om aan ‘n plan te werk in die background om die bras hier te kry binne die volgende maand of twee. Meer info daaroor later. Vir nou, as jy in Kaapstad is, gaan check hierie mal party uit met die Die Antwoord en Die Wedding DJs. Dis nou as jy nou kan uitmaak wat die fok hier onder geskryf is… Gangsters sukkel maar meestal met die fokken taal. PARTY! PARTY! PARTY! PARTY!

DIE ANTWOORD gooi n lekker ZEF RAP RAVE JOL by die PURPLE TURTLE on SATURDAY 11 APRIL van 9pm tot wanneer ookal. Dit gaan n fokken mal aand wees, kom skud jou hol saam met DJ ROZZANO X dropping some VET GANGSTER SHIT plus! DIE ANTWOORD live RAP-RAVE CONCERT plus! n Poes cool next level RAP-RAVE set by die WEDDING DJ’S!

Net fokken R30 by die deur!
Heavy dop spesils by die bar!
Pool tabels! Giftige cherries! Slot machines! Al daai kak!

Venue is op die conr Longstreet and Short market street!!!

Tjek julle daar!

Saturday, April 11, 2009 at 9:00pm
Location: PURPLE TURTLE
Corner of Longstreet and Shortmarket street
Cape Town, South Africa

Moenie genaai word nie

Hierso is vir julle ‘n moerse tip sover dit kar insurance betref. Baie van julle weet hiervan, maar ek neem aan dat daar ‘n klomp van julle Watkykertjies is wat salig onbewus is hiervan. Ek het dit ook net toevallig eers gister onthou en oorgegaan na askie..

Is julle reg?

JOU KAR SE WAARDE NEEM OOR TYD AF, OK? Huh? Waddefok? Ja, ek was ook fokken deur die kak, moenie worry nie.

Wat beteken dit? Dit beteken dat jy minder vir jou kar se versekering behoort te betaal namate hy ouer word. Ek het my insurance bra gemail en getune hy moet my kar her-evalueer, aangesien ek hom op ‘n stadium wou inruil om ‘n nuwe ryding te koop. VW het my natuurlik ‘n vet mielie in die hol gerol en vir my ‘n trade-in offer op die tafel gesit wat herhinder aan ‘n stomende Doberman draairoomys drol op ‘n geel winter grasperk.

Ek het daai kak trade-in bedrag net so vir die insurance man gemail en getune “Sien plan, ek wil minder insurance betaal”. Hy het ‘n paar sommetjies gedoen en my terug gemail met ‘n nuwe retail value en allerhande ander kak en gesê: “Ons kan hom afbring met so R50 per maand, of jy kan dit los soos dit is.” Natuurlik het ek dit laat verminder. R50 per maand is miskien nie baie nie, maar jy kan dit eerder gebruik vir insurance op ‘n specified item. Like ‘n laptop of twee.

Sien? Jy kan nou jou beertjie-vang masjien wat daar om die draai van East Rand Mall staan laat verskeker.

PS: Ons het my goose se versekering ook afgebring met about R50 per maand. Dis twee beertjie-vang masjiene se specified item versekering, of ‘n extra bottel Klippies per maand.

Nou dat ek daarnaan dink…

Ek wens ek het ‘n beertjie-vang masjien…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Gorrel kakpraat | Leave a comment