Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Ou de Doos on Die Antwoord – I fink You Freeky video
- Jabberwocke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Theo on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- poesjags on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Ou de Doos on Cannot be unseen. Goeie fok!
- Dirk Diggler Diktros on Nee regtig. Fokken stop dit nou! Sies man!
-
-
Musica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.
Jy dink miskien JY het 'n harde week gehad, maar ag maaan moenie moan nie, beesblaas. Jy kon dit baie kakker gehad het. Ek is seker as Oom Jurie en bra Robby toevallig hand-omie-blaas verby hierdie scene gestap het by Musica oppad Foshini's toe vir nog 'n polonek-truitjie, hy baie meer huilerig kan voel as jy.
Nie 10 skille nie, nee, VYF RAND. Vir 'n hele album. Hiermee kon die staff by Musica netsowel 'n sign opgesit het wat tune: "Dear Customer, we
are stuck with these atrocious fuckin CD's that's been taking up valuable space for years and where we could rather have gooi-ed more Jack Parow albums. Please take this shit off our hands. Fuck it, you could have taken it for pasella, but I'm gonna pocket that R5 so I can buy some skyf for the weekend."
Kom ons consider net gou wat mens met 'n R5 kan doen.
* 'n 340ml blikkie Coke koop, maar net by die dodgy keffie in die onderdorp waar jy gerob gaan word of'n brandsiek hond jou dalk kan byt.
* Jy kan halfies gaan op 'n Junior Mc D's burger saam met 'n tjommie, of 'n boemie met OBS breff.
* Jy kan die Son koop, en een loose draw, dalk 2, as jy Yes, Sahawi of daai ander sif kak rook.
* Nie eers 'n fokken Bar One tjoklit koop nie.
Ek dink die toppunt van hierdie insult deur Musica is die volgende:
'n Verbatim CD met 'n houer prys more or less so R9, so wat hulle tune is: "Jurie, jy het songs geskryf, backtracks gekry, gesing, dit record, glamour shots laat neem, en dit op 'n CD gesit. En na al daai effort het jy 'n leë CD se value nou GEDROP met R4.
Well done!"
Van Coke kartel – “Dis ‘n Land” music video & interview.
Van Coke Kartel het 'n music video geskiet vir hulle tweede single, 'Dis 'n Land' van hulle nuwe album, Wie's Bang wat hulle in November verlede jaar release het.
Dis redelik tough vir bands in Suid-Afrika om met befokte video productions op te kom. Budget constraints is gewoonlik 'n probleem, maar daar kan altyd 'n plan gemaak gemaak word en daar is altyd iemand reg om uit te help. Die ander main rede vir die min cool videos in SA is pleinweg kakgeit en onoorspronklikheid, wat in VCK se video gelukkig nie die geval is nie.
Griff het met Wynand Myburgh, bassist van Van Coke Kartel gesels om vir julle outjies bietjie lig te werp op watse tipe kak agter die skerms gebeur met hulle video shoot.
griff: In 'n nutshell, hoe het julle dag verloop? Julle het die shoot in een dag gedoen as ek dit nie mishet nie?
Wynand: Ja, ons call time was 6h30 en ons het seker eers 11h00 met die eerste shot begin. Alles te danke aan die serious make up session. Ons het so 22h00 die aand klaargemaak. Dit was 'n lang dag, maar ons het geweet dit sal die moeite werd wees. Ons het net gebly focus op die feit dat ons die dromme en instrumente teen die einde van die shoot kan destroy!
griff: Daar is 'n paar kinders sonder instumente wat nou sit en huil… Gee ons bietjie 'n idee van die video se location en set-up…
Wynand: Ons het die video in 'n klein teater, The Theatre at the District in 'n dodgy Distrik 6 straat geskiet. Die grootste rede hiervoor was die ongelooflike mooi chandelier wat 'n groot rol van die set gespeel het en dan natuurlik – budget. Ons het die Jewish community ingeroep (te danke aan Jedd) om die video te doen.
griff: Dis nice van hulle. En wat was die main idee? Om Carike Keuzenkamp hairstyles te gooi?
Wynand: Die idee was om op tannie Karike en 80's tannies te speel. Aangesien die chorus 'n speel op haar original 'Daar's 'n land van kleure en klank' is, het ons gedink die video sal lekker daarmee gepaard gaan. Die video sou eers baie meer intense gewees het met allerhande ander karakters uit die song soos die 'een oog koning', moordenaar, die magnaat ensovoorts. Die budget het ons net vier tannies en 'n befokte set gekoop.
griff: Julle het dit afgepull. Wie het met die main idee van die video opgekom?
Wynand: Die director en producer het met 'n extravagant video opgekom en as gevolg van budget constraints het ons besluit om net 'n performance video te doen. Die idee dat ons soos tannies gaan lyk het gestick en daar het die pret begin… dit was hulle plan van die begin af. Ons was eers effe onseker, maar was baie keen om vir die eesrte keer in tien jaar met 'n razor te skeer.
griff: Wie was die mees ongemaklikste in hulle outfits? Dit kan nie Francois wees nie want hy’t die hele fokken tyd net gesmile in sy rokkie.
Wynand: Die outfits was darem nie te ongemaklik nie. Die hoëhakskoene was die kakste, maar hulle het ons tussen shots remove. Die sit en wag vir al die make-up op al die members was die ergste. Jedd het die meeste gekla so ek neem aan hy was ongemaklik, maar het ook gelyk asof hy in plek is met die drag. Jedd het die mooiste vrou gemaak en ons was convinced dat hy dit gelike het!
griff: Ja, hy lyk nogal scarily gemaklik in drag. Het Jedd panties ook gedra?
Wynand: Jedd dra altyd panties, maar het sykouse bo-oor dit aangehad.
griff: Jirre. Hoekom het Francois ‘n blonde pruik gekies?
Wynand: Hulle het dit vir hom gekies. Dit vervul seker maar die cliche van busty blonde front woMAN.
griff: Wat was die mees challenging deel van die shoot?
Wynand: Die lang ure met make-up en dan soos seker enige shoot, die 'hurry up and wait'. Jy is lank op jou bene en jy moet daai song endless times perform deur die loop van 'n vyftien uur shoot. Wanneer jy klaar gelunch het en moeg is, (want jy is al klaar sewe ure op set) dan is daar nog agt ure se shoot oor. Jy moet maar vasbyt en aanhou perform vir die beste results.
griff: En beste results is wat julle gekry het. Geluk, dis goed gedoen, ouens.
Wynand: Lekker bro, en thanks,.
So bietjie ekstra info:
Crew:
Producer – Darren Wertheim
Director – Quinton Lavery
Director of Photography – Darren Wertheim
Editor – Matthew James
Art Direction – Rebecca Brett & Lior Phillips
Make-up Artist – Quimaine Fourie
Camera Assist & Gaffer – Pierre De Villiers
Production Assistants – Paul Gardyne & John Dodds
Catering – Julsie Babe
Location: “The Theatre in the District” (Cape Town, South Africa)
Shot on: Canon 7D with an 8-15mm Canon Lens
Edited on: Final Cut Pro
En net om vir julle te wys hoe ver music videos al gekom het in Suid-Afrika, gooi ons tannie Carike Keuzenkamp se music video vir Dis 'n Land. Hierdie tune het expats wat vroëer jare Londen toe gefok het om hulle self te "gaan vind" baie huilerig gemaak en laat verlang na mamma, pappa, Marmite, Afrikaans, lyfstraf en.. fokweet.. die weermag?
Gefile in Fokken main videos, van coke cartel, wkj interviews 14 Comments





Score ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.
Ons gee alweer iets weg. Donnerse ons wat altyd so blerrie gaaf is. Jy staan die kans om 'n ticket te wen na hierdie jaar se Up The Creek Festival toe. 'n Single ticket. Daar is geen ander kaartjies daarbuite in die interwebs om last minute te wen nie, so ons is jou enigste hoop.
Hierdie gaan 'n vinnige enetjie wees, want ons moet die wenner se naam en ID nommer teen more 12:00 by die event organisers uitkry. Jy het dus tyd tot more oggend 10 uur om met die beste rympie op te kom oor hoekom jy die kaartjie moet wen vir die festival. Moet nou nie simpel wees nie – Up The Creek vind plaas in Swellendam, so ons gaan nie vir jou 'n vliegkaartjie koop en jou in 'n hotel opsit nie.
Die ticket se waarde is 600 skille en is meer gerig op die mense in Slaapstad, of mense wat reeds hulle trips beplan het om te gaan kyk en 'n ticket wil probeer score sodat daar zak oorbly vir brannas.
Stuur jou rympie na griffin@watkykjy.co.za – ons sal alles aanpass na die events organisers en hulle sal die wenner kies. Sluit sommer jou naam en ID nommer in, dan hoef ons nie back en forth rond te fok met correspondence nie.
Volgende week gee ons weer iets cool weg.
Gaaf.
Up the Creek Together with Bacardi Festival 2 – 5 February 2012.
Kongos, aKing, Akkedis, Black Cat Bones, Blues Broers, Cameron Bruce, City Bowl Mizers, Fox Comet, The Great Apes, Holiday Murray, Hot Water, Karen Zoid, Louwtjie Rothman, Machineri, No One's Arc, Piet Botha, Taxi Violence, Wrestlerish, Jeremy Loops, Luna Paige, Shadowclub, Sterling EQ, Andra, Peachy Keen, AC/DC Tribute, Southern Gypsey Queen.
Bacardi Founders Day at Up The Creek:
The 4th February is Bacardi Founders Day, and Bacardi will be celebrating their 150th birthday at this year`s Up The Creek festival – so expect some surprises. Bacardi will be in full swing with the birthday spirit, helping you and your friends keep cool by the river and refreshed throughout the evening.
Last years river madness saw a bride being paddled down the river where she met her groom, a rather unorthodox pastor and two unruly ‘bridesmaids’. Vows were exchanged, rice was thrown and a hell of a lot of laughs filled the air where the couple came together. This year Piet Botha will be replacing the pastor on the riverbank, will he be holding a wedding ceremony, reinstating vows or presenting something similar to his popular graveyard series? This, dear creekers, you will only be clear of when you are floating amongst friends on the waters at Up the Creek 2012. One thing we know for sure is, you won’t be short of entertainment, so best you be making your way down to the Breede on the first weekend of next month.
BOS Anything that floats:
We thought we’d encourage you to turn those thoughts and dreams of magnificent floating extravaganzas into actions by dangling a carrot in the form of the awesome prizes you could win right in front of your noses.
Winning the ‘Best Float’ will have you walking away with a BOS hamper consisting of a BOS beach umbrella, 2 x beach chairs, a BOS cocktail book and BOS product as well as 2 x tickets to Up the Creek 2013 and 2 x tickets to a Kirstenbosch Summer Sunset Concert of your choice.
The most romantic float prize is a BOS hamper consisting of a BOS cooler bag, product, a cocktail book, a cap, a Frisbee and 2 x tickets to Up the Creek 2013. Spot prizes of cash giveaways, BOS hampers with a cooler bag, product, a cap and a Frisbee will be awarded to other contenders who exhibit great effort.
Introducing the world of Glamping:
For those of you who are just too glam for the average run of the mill tent, those of you who cringe at the idea of drab camping, its time for you to search within and release your inner interior decorator. This year the Up the Creek organizers are introducing glamping to the festival scene. As its name suggests, we are inviting you to bring the glamour into camping. No need to leave those cotton sheets at home or discard your Moroccan day bed or African masks for the weekend. Bring it all along and create a home away from home on the river banks, your creativity will not go unnoticed, we are offering the most glam camper R500 in prize money, 2 x tickets to Up the Creek 2013 and a 1 year subscription to Rolling Stone magazine.
How does one enter? Simple. Set up camp, style it to the max, take a picture of your tent at the festival (make sure that we can see that it is at UTC) and submit your entry on our Facebook page after the festival, by no later than 10th February 2012. Winner’s announced by 13th February.
Converse:
And its confirmed The Right to Make Noise, voting for what you guys would like at Up The Creek Music Festival has come back as:The Right to Trade Up Your Cons! Bring your old Cons and you could possibly walk away with a brand new pair of Cons.
Remember we only have a limited amount that can be given away, so first come first serve!
GreenPop:
The Greenpop Treevolution aims to plant thousands of trees in under-greened schools and creches or reforestation projects in Southern Africa.
www.greenpop.org
For every 100 tickets sold we will be donating a tree to GreenPop.
Red Hot Events and BlueMoon would like to thank Up the Creek 2012 sponsors: Bacardi, Converse, MK , Bos Iced Tea and Rolling Stone SA Magazine.
For the full line up and more details go to www.upthecreek.co.za