ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Smart in Africa – die farewell party
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
Watkykertjies Tune
- Willem Wikkelspeis on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Kattewales on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Prof. Bokdrol on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- kleinattie on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Die Root on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Fokof! on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
-
-
I love wors!
Ek wil graag sien hoe die huilerige persoon wat in sy broek gekak het oor die Roman's Pizza advertensie wat van die TV af verwyder moes word vir Youtube mail en smeek dat hulle dit daar ook moet afhaal. Dis maybe nie die beste ad op TV nie, maar fok my vlinderslag, dis ook nou nie jou top tipe ban-the-bra tipe vibes nie.
Jy gaan jouself nie vol tomato paste smeer en aan die konstitusionele hof se hekke vasketting nie. Al het jy net 1% tolerance vir humor, sal jy bloot jou skouers oplig aan aanbeweeg met jou lewe en daarmee deal. Jy weet, soos 'n grootmens. Of jy kan jou hart uitstort in 'n traanbevlekte brief aan die Advertising Authority en hoop vir die beste. Moerse, dis nou van die TV af.
Vandag sien 'n extra 15000 mense dit Youtube.
Party mense se stokke sit sommer dwars in die poefenjors.
RRRRRRrrrt!





Die Antwoord se Zefside inspire die Polish mense