Hou jy van roomys of koeldrank? Fok jou! Ons is dronk.
ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Smart in Africa – die farewell party
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
Watkykertjies Tune
- Willem Wikkelspeis on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Kattewales on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Prof. Bokdrol on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- kleinattie on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Die Root on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Fokof! on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
-
-





Happy Paasfees!
Laat ons nie die ware betekenis van Paasfees vergeet nie. Dit gaan oor hasies, Naas Botha wat eiers skop, girls met nice tiete wat bunny ears dra en tjoklit paaseiers wat 'n fokken gat in jou beursie brand. Om nie te praat van die beste fokken langnaweek en vakansiedae met rekord padsterftes wat net deur Kersfees oortref word nie.
Geniet jou langnaweek en wees veilig. Op die pad en in die bed…
Skop die eier, soos wanneer dit Naasfees met Paas Botha is:
Stuur jou goose uit om die eiers te gaan soek:
Ah! Sy het dit gekry!
Die eier moet dan voorberei en poleer word:
En dan sit jy hom in tot agter die paaseiers:
Kyk daarna 'n kort film oor die betekenis van Paasfees: