ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Smart in Africa – die farewell party
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
Watkykertjies Tune
- Willem Wikkelspeis on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Kattewales on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Prof. Bokdrol on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- kleinattie on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Die Root on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
- Fokof! on Watkykjy nuus round-up. Week 20. Die Prez se Piel
-
-
Meanwhile in Zimbabwe…
Gefile in Skrapnel, komix 7 Comments
Laasweek se zefspotters
Check hierdie hondebak vir kaksleg mense jy kan tot vir wagter n message record
Rob.
Shot,
Barend
Gespot in Mokopane
Dirk
"No free rides – gas or ass" Dis lekker in V-Town.
George
Yes Griff
Ek en my Chick het hierdie bad boy by Brooklyn Mall gespot!
Two tone se moer!!!
Cheers Bra
Regardt
Griffin
"NatKat" het spesiaal haar gat ge-pose vir die volgende uitgawe van "Zefspotters" !!
Groete
Pierre
Alberton…
Hmmm, hierdie kan 'n lekker personal ad wees…
"STOUTGT van Alberton soek iemand om saam te ry"
George
Hi Griff,
Kyk hoe slim is die mense saam wie ek werk.
Groete,
Anna
Hey griff
Die is nou 'n blou trill move of wat? Wonder of hy gaan pienk word
Christo
Hey Griff, check die bakkie in Boksburg met sy Electric fencing. Hy vervoer seker Goud of diamante lol
Shaun
Elke verhouding het sy vervaldatum
Ettiene
Gefile in zefspotters 9 Comments





















Watkykjy se nuus round-up. Week 14.
So jy sit nou weer by die graft, lekker hardlywig van al die tjoklits en halaal hot-crossed buns wat jy die naweek met brannas en rum afgesluk het. Dinsdag het homself vermom as Maandag en Maandag se miniskirt en vuil panties en high heels aangetrek en loop rond met 'n dildo in sy handsak. Reg om jou te naai soos net 'n properse Maandag dit kan doen…
Moenie worry nie, at least kan verlede week se news round-up op Watkykjy jou vir twintig minute uit die werk hou. Daarna is jy op jou eie…
Kook met kak
Poo is actually die chick, Saiyuud Diwong se nickname. Poo is ook Thai vir krap, so as jy jouself eendag in die far-out East in 'n restaurant bevind, onthou om kak te bestel. Of skaf die boek dalk vir jou goose, ma of skoonma aan. Hulle het in elk gevaal klaar te veel van Huisgenoot se Wenresepte. Dis 'n moerse subtle tweeledige manier om iemand te tune a) Jy kan nie fokken kook nie, hier is vir jou 'n resepteboek of b) Jou kos proe letterlik asof jy met kak kook.
OK, nie regtig nie. Die actual titel van The Bookseller se jaarlikse soektog na die boek met die weirdste titel is eintlik "Cooking With Poo". Die kookboek is deur 'n chef van Bankok geskryf en
Laat ons weet of jy dit maak… – Huffington Post
Dronkgat sing agter in polisiekar
Hierdie het al meer as 'n jaar terug gebeur maar is eers 'n week of wat terug op YouTube gelaai. 'n Kanadees, Robert Wilkinson was deur die die Royal Canadian Mounted Police (daai ouens met die rooi baadjies en die perde) ge-arresteer vir dronkgatgeid op straat. Hulle het 'n cop kar ge-radio wat die bra polisiestasie toe moes neem. Die dronkie was fokken ongelukkig oor die charges en niemand wou na hom luister nie. Dis toe dat hy besluit het om uiting aan sy emosies te gee deur die hele fokken Bohemian Rhapsody van Queen, hulle 1975 hit, te sing.
Die sad deel is dat hierdie ou 90% van die tyd meer in key is as meeste van Suid-Afrika se Idols contestants vir 2012. (Julle sal nog sien)
Pope kry 'n fokken groot eier
of ander tyd besef het dat paasfees oor tjoklits gaan. Kom ons hou duim vas dat hulle volgende jaar 'n superzise tjoklit jesus sal maak sodat die mense hom kan eet en met so bietjie rooiwyn kan afsluk. Daai crackers is blykbaar heavy droog. – IOL
'n Itailaanse tjoklit company het vir Pope Benedict XVI 'n 250 kilogram paaseier gemaak wat oor die twee meter lank is om paasfees mee te celebrate, want die pope moes ook seker op een
En daai lang gesig?
En hier is ons weer terug by die perde…
'n Polisieman in Dublin wou na 'n perd se e-tag gekyk het by 'n jaarlikse perdeskou toe dit in 'n nag-merrie ontaard het. Die perd het geskiem dat dit tyd is vir mense om te voel hoe dit voel om gery te word. Of miskien is dit die vibe van 'n "man in uniform" wat die perd se korasie opgejaag het. Die perd se embarassed eienaar moes toekyk hoe sy perd die polisieman eers probeer naai het en toe met die piel teen die noggin geklap het dat sy hoed deur die lug trek. Sarah Jessica Parker kan net fokken bly wees dat sy nie daar was nie…
Hierdie kan dalk 'n oplossing wees vir Sanral se e-tolling…
Polisie: "Kan ek jou eTag sien?"
Jy: "Jy kan, ou perd, maar dan gaan Black Beauty wat hier agter in my Golfie sit jou eers moet naai en ek vermoed dat jy gaan verloor" – Huffington Post
Malema se toekoms lyk soos 'n tafel met skewe pote
Die posisie waarin Julius Malema homself tans bevind herinner aan die movie Inception: hy sit nou met 'n suspension within a suspensions within a suspension en dis asof Suid-Afrika nie wil wil fokken wakker word van die droom nie. In die laaste voorval waar hy Zuma 'n dictator genoem het, is hy suspend terwyl sy vorige suspension nog verhoorafwagtend was. Noem hy Zuma volgende week 'n poes, sal hulle hom seker weer suspend. Die verskil met die laaste pakslae oor die gewrig met 'n liniaal is dat hy aan fokol public speaking mag deelneem as 'n lid van die ANC of ANCYL. Check, die regering het nou sy joker kaarte begin speel – hulle speel ook nou vir tyd met verhore wat eers oor 'n maand plaasvind, appeals, partytjies en fok weet wat nog terwyl Malema met een van Zuma se vrot kouse en duct tape oor sy gevreet sit.
Malema behoort homself binnekort in die Matrix te vind waar hy rondwaggel met 'n ou banana shape Nokia foon en skreeu "Give me a hardline!" terwyl al die bloody agents in hulle suits met die earpieces hom ignore kap.
Hy het basies sy eie piel afgekap en in sy hol ingedruk want na politics bly daar nie veel vir hom oor nie. Hy kan die ANC hof toe sleep en sal tien teen een teen hulle verloor "met cost" en alles self moet betaal (en hopelik sy Sandton gehuggie moet opgee om kostes te cover) of hy kan net saggies fokof met sy stert tussen sy bene.
Hoe dit ook al sy, die political career is in hom se poes in en daarmee al sy juicy tenders ook. Sure, hy kan sy eie party stig – People Opposing Economic Strife – of P.O.E.S, vir kort. Fok, hy kan even twee miljoen blinde skape kry om hom te volg, maar al wat dit sal meebring is die Cope effek – minder eiers in President Stortkop se paasmandjie en die elusive twee derdes majority wen in die elections sal meer glibberig wees as 'n Polokwane Palm.
Een ding weet ons verseker – houtwerk of 'n meubelbesigheid is fokken uit soos smiles by 'n weeshuis.