• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

District 9 & Die Antwoord. Anti-piracy.

Gefile in Die Antwoord | 4 Comments

Nege grappies voor jy fokof…

#1. 'n Man kom by die pastoor om te bieg…

Man: "Vergeef my vader ek het gesondig. Ek het gister met my vrou omgang gehad "
Pastoor: "Was dit dan teen haar sin?"
Man: "Nee, maar ek het haar van agter af gelooi."
Pastoor: "O ja? En dit was teen haar sin?"
Man: "Wel nee, maar haar kop was so half in die  vrieskas."
Pastoor: "Oeeee koud! En dit was sekerlik teen haar sin?"
Man: "Nee, ook nie …"
Pastoor: "Waaroor bekommer julle dan? Jy het duidelik glad nie gesondig nie!"
Man: "Dis moerse goeie nuus maar  ek dink nie een van ons twee gaan ooit weer fokken Woolworths toe nie!"

#2. Laitie tune sy pa: "Jissis, hoekom is ons eletrisiteitsrekening so laag? Daar moet iets fout wees?"
Die pa antwoord: "Sharrap jou klein snot, dis my fokken payslip!"

#3. Dronk ou kom by die huis en besluit hy gaan sy vrou zaber en wil begin met so bietjie foreplay. Na `n hele ruk tune sy hom: "Wat die fok doen jy?"
Hy tune: "Jislaaik, maar jy is darem droog en skurf vanaand!
Sy snap terug: "Lig net jou fokken kop op, jou brood! Jy is besig om die mat te lek!"

#4. Hoe verander jy 'n weeshuis in 'n malhuis?
Jy rol n koekie in die gang af.

#5. Wetenskap het bewys dat vrouens se wangspiere so sterk is dat dit hulle bene toehou as hulle dikbek is.

#6. ‎'n Ware rassis is iemand wat 'n zebra skiet en dan net biltong maak van die wit stukke.

#7. Wat is die toppunt van gesuip wees?
As jy oor die dansvloer slenter vir nog 'n dop en jy wen die singles dans kompetisie.

#8 Seuntjie van drie vra sy ouma: "Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê: "Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord: "Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."

#9. Seks is soos 'n payslip. Mens praat nie rerig daaroor nie, want dalk kry die ander ou meer as jy.

Gefile in Grapgat | 7 Comments

Dis heerlike lente

Gaan haal jou kitaar, oom Frik, dan sing ons sommer almal saam om die kampvuur. Saartjie, loop haal die marshmallows en die zol.

    G                    D
Dis heerlike lente, die winter's verby
             D7         G
Die winter was kak, ons het poeskoud gekry
 G          D
Holadrioha, holadrio
          G
Holadrioha, holadrio

ad nauseum……

heerlike-lente

Gefile in Spec-takel | Tagged | 2 Comments

Ninja en Bruce Willis

bruce-willies

Gefile in Die Antwoord, Grapgat | 1 Comment
  • Bid or Buy
Afrigator