Check hom

Comment: Helfire – Oxford street and beyond…(met die central line)

In Briewe deur griffinRek jou bek

Befok

Bly om te sien daar is ander Suid Afikaners wat voel soos ek oor die kak plek (London). Dus verasend om te sien dat die land van melk en heuning eindlik net vol kak en pis is. Vinnig beskrywing alles is oud, stink en val uit mekaar uit, eerste werêld my hol! Ek dink tog dus goed dat so baie Suid Afrikaners oor kom "Natural selection" dalk bly die zeffers & boneheads agter in England.

Ok genoeg kak gepraat vir eers. Befokde site! en is daar enige manier wat ek my hanne nog op 'n ma se epos skiepie kan kry.

Cheers

Rudi

Hierdie post is 12 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 495,234 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
    190
    Shares
  •  
  • 190
  •  
  •  
  •  
griffinComment: Helfire – Oxford street and beyond…(met die central line)
Check hom

E-poes

In Briewe deur griffinRek jou bek

louis

Ek het n moerse klomp rowwe kak hier op my e-poes ek sal n klomp vir julle gooi laat weet my of dit oraait is en ook wat se tipe kak soek julle x-xx-xxx-%#$xxxx en alerande weird stuff, ek het n paar wilde girls wat vir my poes stuur van hulle is al amper 50 en bly in danville daar is so twee vettes met mooi gesigte wat my net die hele tyd wil naai maar ek was nog nie so vaginaal dronk om dit te oorweeg nie, dan is daar die twee mooi stukkies vars plaas poesies wat nog nie vaginaal dronk genoeg was wat my wil naai nie, maar ek werk daaraan hulle mans pas hulle so op dat ek nie n naai kan inkry nie, ek gooi netnou weer vir julle iets.

Laat weet my nou wat julle soek.


grifF skryf terug,

Ek sien uit jou e-mail adres,dat jy by een of ander staatsdepartement werk. Kan iemand in IT hierie ou bietjie help. Ouens wat pakkies tussen vloere rondkarwy het mos nie e-mail adresse nodig nie.

Nee dankie, ons kan doen sonder X-tra strong mints, maar ons sal vir jou 'n pak kondome stuur en gevriesde ertjies. Ek sien jy is so opgewonde oor die "poes" wat jy kan kry dat jy skoon vergeet om leestekens te gebruik. Skep asem ou bul. As jy nie kan wag vir die ertjies en die kondome nie, organise met jou chom wat by die pos depot graft by central lat jy dit vinniger kan kry.

Sterkte ou, en passop vir frostbite oppie zaber.

Baby steps, my ou, baby steps.

grifFin

Hierdie post is 256 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 495,234 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinE-poes
Check hom

uitstekind kammeraat!!!

In Briewe deur griffinRek jou bek

F. Mans

dagse vanaf n mede lon-donner…

ek laaik die stories wat jy skryf nogal kwaai, ek verstaan al die imosies wat jy daarin sit, die vristrasies, die fokken pommies se arogansie, die uitlanders se naieviteit(my spelling is maar vrot, ek weet!) die pas-aangekome SA'ners se domgeit en aanmerkings oor jou wat al n ruk lank hierso is en nie weet dat jy ook ken van boxer,ms bols en pep-stores.

so weereens, wil ek jou bedank dat jy al die wysheid wat jy al opgedoen het hier in london, met al ons braai-vleis etende sa'ners by die huis so uitmintend op html oorsit!!

cheers mate!

groetnis

F. Mans …(net nog n boer in beton!)

Hierdie post is 28 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 495,234 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinuitstekind kammeraat!!!
Check hom

aai aai aai

In Briewe deur griffinRek jou bek

Lorraine Meaker

Daai storie van jou oor die drank het my laat dink…daar is seker so ummm bietjie waarheid as ek al my vriendinne vergelyk met die verskillende drinks, maar ook nie rerig nie. Maar dis altyd vir my snaaks hoe maklik mens label seker maar lekker as jy alles weet, maar my dranki issie daar nie so jy is noggie klaar nie…of wel paar maar die tunes stemmi saam nie…anyway fok voort jy skryf lekka kak dat dit goed klink


Nou lat weet wat jou drankie is, dan tune ek jou straight. Dis piele om mense te label. Ek is 'n doos. Kyk net nou!

Soentjies en drukkies

grifF

Hierdie post is 15 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 495,234 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinaai aai aai