Check hom

Doen dit vir Skipper 1: ‘n Hondehok

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur skipper glen)

As jy so ‘n kranige handyman soos myself is en jy weet presies hoe om alles altyd op jou eie te doen (natuurlik het jy laas in gr. 5 jou pa gehelp met die kar se diens deur vir hom die spanners aan te gee) is hierdie ‘n nuttige Doen Dit Jouself-artikel oor hoe om ‘n hondehok in ‘n paar maklike stappe te bou.

1. Trek die plan van die hok in jou kop op (eem in ag die grootte van jou hond – moenie tyd mors deur die plan te teken nie.

2. Jaag na ‘n vriend toe wat jy weet die gereedskap het en praat hom om om dit vir jou te leen.

3. Soek in die Geelbladsye na die naaste plek wat staal verkoop. Die staalwinkel in Mitchell straat is nogal hulpvol.

4. Dink die afmetings in jou kop uit as jy by die winkel kom. Laat hulle vir jou die staal sny (jy weet natuurlik nie hulle sny skeef nie). O ja, en onthou om pop rivets te koop.

5. Keer terug huis toe met die vermoede dat dit vinnig gaan wees en sê vir jouself dat dit eenvoudig is.

6. By die huis, laai die staal uit en sit die regte groottes bymekaar – jy het immers die plan in jou kop, jy hoef nie uit te werk wat moet by wat pas nie.

7. Begin soos ‘n besetene sweis, dis mos maklik om arc eyes te kry.

8. Na ‘n halwe dag se sweis kom jy agter alles is nie pluis nie. Die dak moet gelig word.

9. Lig die dak met jou cut-off stukkies staal (nadat jy omtrent twee ure gesukkel het om ‘n grinder se lem om te ruil).

10. Sit die dakplaat op. Dit pas nie.

11. Begin dink waar jou plan skeef geloop het.

12. Nadat jy dit uitgefigure het, moet jy jouself afvra of jy al ooit ‘n hondehok van staal gesien het?

13. Nou het jy ‘n keuse. Besluit jy het nou genoeg gehad (‘n afleiding wat jy outomaties sal maak as jou oë besonders seer is van al die sweis). Of besluit jy gaan die hok klaarmaak (wat ek sal afraai – daarom gaan ek nie nou verder daaroor uitbrei nie).

14. Breek die hok op en gebruik die staal vir iets soos jou ertjies om op te rank.

15. Laat jou hond in die huis slaap.

16. Laat vaar enige planne wat jy al ooit gehad het om enige iets te bou – tot die volgende konstrusie opduik.

Soos julle sien, as jy ‘n hondehok wil bou moet jy net die 16 stappe volg, en jy is verseker dat dat jou hond lekker in jou kamer gaan slaap.

Handyman groete.

Deel met jou tjommies!

    griffinDoen dit vir Skipper 1: ‘n Hondehok
    Check hom

    Etiket met griFfin (Vakansiemaniere wanneer jy dit die nodigste het)

    In Snotstories deur griffinRek jou bek

    Voor jy kan sê “dooshaar”, is die Oktobervakansie oor en as jy weer kyk het jy Desember s’n ook misgedrink. As jy kophou en die volgende riglyne volg, behoort jy jou vakansie vir jouself en die mense om jou aangenaam te maak.

    Wat om te pak:

    1. Pak so ekonomies as moontlik. Jy share gewoonlik ‘n kar met drie buddies. Jy kan nie al die fokken plek vir jouself hou nie.

    2. Een onderbroek behoort jou ‘n week te hou as jy op ‘n see vakansie gaan. As jy baie draties kap kan jy die seesout die skuld gee vir die wit vlekke.

    3. Dra plakkies in plaas van skoene. Dit stink minder en dit elimineer ten minste agt pare kouse.

    4. As jy genoeg drank het, hoef jy nie oor kos te worry nie. As jy heeltyd poesdronk is, gaan jy nie agterkom dat jy honger raak nie.

    5. Moenie dat chicks moerse vanity cases saamvat nie. Sy kan al haar kak in ‘n badkamersakkie pak. Sy het in elk geval net koekdoeke ekstra nodig as dit dalk kalenderpes week is. As sy vol kak is, los haar by die huis om die hond op te pas.

    6. Sorg dat daar ten minste twee derdes van die boot oop is vir booze.

    7. Radios en duvets word op die skoot gehou tot by die bestemming. Jy MOET musiek saamvat.

    8. Moenie kakpapier vergeet nie. Die bruinbeer gaan defnitief probeer om ‘n paar PK’s in te kry.

    9. As jy moet aaptwak rook, kry dit by jou bestemming. Moenie die fokken goed saamry deur ‘n roadblock nie. Jou buddies gaan die poes in wees as hulle ook moet uitklim en moet uitpak.

    By die bestemming aangekom:

    1. Julle is almal lekker getrek. Laat die mees nugterste persoon die sleutel by die tannie / oom kry kry. Met julle sal dit seker die bestuurder van die voertuig wees. Met ons werk dit bietjie anders. Die opsigter is gewoonlik die lelikste persoon wat jy in jou lewe nog gesien het. Hulle is gewoonlik op die grondvloer in nommer een.

    2. Steek alle breekbare kak weg. Daar is gewoonlik van hierdie fucked-up porselein katte of honde. Dis moeilik om dit te vervang. Wie de fok hou dit aan?

    3. Steel glase voor die tyd weg en sê vir die lelike oom / tannie dat daar glase kort. Hulle sal vir jou nuwes bring. Jy gaan glase breek, trust my. Vervang die gebreektes met dié wat jy aan die begin gesteel het. Hulle breek veral wanneer daar KakKop gespeel word (sien wkj? #2 vir reëls oor hierdie game).

    Wat om te doen:

    1. As jy baie kak gaan aanjaag, doen dit in die vakansiedorp. As jy dit by die flat doen word jy uitgeskop en dis nie lekker om met jou vinger in jou hol te sit die res van die week nie. Dis in elk geval moeilik om alles met net een hand te doen.

    2. Drink asof jy ‘n Jood is en die Nazi’s in jou nek blaas, jy’s op vakansie.

    3. As jy en jou chick saambad en die toilet is in dieselfde vertrek, moenie bad totdat jy soos ‘n rosyntjie lyk nie. Daar’s dalk ander mense wat die kakhuis wil gebruik. Dis veral nie lekker om in die bad te sit en kyk hoe iemand met die bruinbeer worstel nie. Trust my, ons het dit al probeer

    4. Jy moet fokken lekker wees

    Stuur maar versoeke vir etiket. Ek is ‘n kenner op enige gebied.

    Deel met jou tjommies!

      griffinEtiket met griFfin (Vakansiemaniere wanneer jy dit die nodigste het)
      Check hom

      Kristal Allen-Moerrit (Sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 2)

      In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

      krista9Retrospeksie

      Na die eerste artikel in die reeks oor sepiesterre wat in porn sou kon speel, het ek wel reaksie gekry. Die krista13mees algemene reaksie van meeste van my vriende was ‘n
      beamende instemming, terwyl die meeste vriendinne oë begin rol en my as seksueel-obsessief afgemaak het (wat nie heeltemal onwaar is nie). In elk geval, die volgende
      artikel sal onteenseglik bewys dat in my teorie wel iets steek (no pun intended). En dis nie net ek nie. As jy weer in die CNA is, check ‘n biejtie vir ‘n skitterende
      magazine by name TV Plus!, veral die Augustus uitgawe waarin sepiesterre (beide manlik én vroulik) in uitlokkende uitrustings poseer. Die Engelse weergawe gaan selfs
      sover om te sê: “The sexiest spread you’ve ever seen!” [my beklemtoning] met ‘n uitdagende kiekie van die kurwevolle dame waaroor ons vandag gaan besin.

      Krista Allen-Morritt as Billie

      krista15Ek stel bekend: Krista Allen-Morritt. (Sy is ook bekend as Krista Allen, vir die wat ‘n meer ekstensiewe websoektog wil uitvoer.) Tans is sy in Suid-Afrika op Days of
      our Lives te sien as Billie, ‘n chick betrokke in ‘n liefdesdriehoek met medekarakters Bo en Hope. Sy is ook ‘n recovering junkie en ek dink haar werk het iets met
      fashion design uit te waai. Wie werk in elk geval in sepies? (of porn, for that matter.) In die huidige reeks van Days speel sy nie meer Billie nie, en het sy haarkrista3
      visie verskuif na ander horisonne.

      Krista Allen-Morrit as haarself

      Die rondborstige Krista word in 1972 gebore en doen oorspronklik modelwerk. So wen sy op ‘n stadium Miss Texas (yeehaaww!), maar sy raak toe involved in TV acting
      onder andere in Days of our Lives, en klein appearances in goed soos Baywatch, Married with Children, Silk Stalkings, Pacific Blue en die X-Files. Haar filmrolle is
      bietjie meer obskuur, goed soos Emannuelle: Galaxy Queen, en die chick met die groot kanne wat saam met Jim Carrey in die lift klim in Liar, liar. Sy het ook ‘n man,
      seun, hond en ondersteun ‘n spul charities (bla bla bla).

      Krista Allen-Morrit as pornster

      Soos hiernaas gesien kan word het Krista reeds haar share van kaalbas foto’s gehad. Dis goed om te sien dat jong dames vandag die vrymoedigheid het om liggaamlike
      skoonheid onbeskaamd met die res van ons te deel. Ja, nee – smaak my sy sou ordintlike porn kon maak.krista4

      Redes: Borsmaat, donker oë, groot mond, die feit dat sy al kaal gepo(e)seer het, die res van haar lyf … kyk na die donnerse foto’s!

      Voorgestelde porn naam: Krista Anal, Kristal Allen-Moerrit

      Voorgestelde porn fliek: Days of our Wives, The Kristal Tunnel, Kristal-Anal-Bobbitt

      Irriterende eienskap: Sy maak nie regtig porn nie

      krista7

      Deel met jou tjommies!

        Chopper CharlieKristal Allen-Moerrit (Sepiesterre wat sou kon porn doen: deel 2)