Checkers fail. Wat van Ripe and Ready?
Adolph
Ek weet ek is so bietjie laat met die naweek se Zef spotters, maar ek het die pragtige yster-perd gevind… En ek weet julle almal sal so stukie yster tussen julle bene wil he!!! Randfontein strikes again!!! ZEF TO DEATH BITCHES!!!
Barend
Ons was laas week bietjie Hartenbos ATKV toe, en ek scheme ek weet nou hoekom hulle so gewild is… Hierdie klink mos na ‘n lekker gratis kopkou advertensie of hoe?! “Ek sluk, Jy geniet!” Yes please!
Martin
Voelkos wat ek by n Coles (Pick n Pay) in Aastralia ge-spot het. Te-snaaks.
Die maat en sy Holden (Izuzu as jy my vra) is vokken zef. Ek dink hy het geimmegreer van Brakpan
Barry
Hi Griffin
Ek het n picture ge-attach wat ek scheme jy dalk mag like. Dis n UNO wat op pad terug van Kroondal langs die pad ge-ontplof het. Cool.
Monique
P.S. Ek het amper in my broek gekak…


![IMG_0030[1] IMG_0030[1]](http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2012/01/IMG_00301.jpg)
![IMG_0100[1] IMG_0100[1]](http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2012/01/IMG_01001.jpg)
![IMG_0101[1] IMG_0101[1]](http://www.watkykjy.co.za/wp-content/uploads/2012/01/IMG_01011.jpg)











Wen Jack Parow se nuwe CD, “Eksie Ou”
Jy kan 'n copy van Jack Parow se nuwe album, "Eksie Ou" wen hier op Watkykjy. Jy het kans tot Vrydag wanneer ons duik om in te skryf waarna die Watkykertjies 'n wenner sal kies wat ons Maandag sal announce.
Dis heel maklik. Al wat jy hoef te doen is om "die fokken ou" te wees, soos in "Eksie fokken ou!" en 'n mean pose to gooi of jou tjommie af te neem in 'n mean pose en vir ons die foto te stuur.
Moenie 'n poes wees nie. pose, poes.
As julle te skaam is en niemand skryf in nie, sal ons die CD sommer vir iemand om Twitter weggee.
Hier is 'n voorbeeld:
(stuur julle entries na griffin@watkykjy.co.za)