Howzit G
Kyk die klomp commin gemors. Self geneem in Bloem by ‘n party die een aand so maand gelede toe sien ek die dudes en neem toe nou ma ‘n kiekie van hul. Ek haat die tow-in sharks.
Lees die fine print.
Geniet hom
Howzit G
Kyk die klomp commin gemors. Self geneem in Bloem by ‘n party die een aand so maand gelede toe sien ek die dudes en neem toe nou ma ‘n kiekie van hul. Ek haat die tow-in sharks.
Lees die fine print.
Geniet hom
Soos wat ons deur die 6 jaar backlog krap en Watkykjy van agter af doen tot agter die eiers om alles op datum te bring, kom ons op ou stront af wat ons weer wil revive. Vat nou maar die simpel recordings en podcasts. "Nou daar is nou vir jou 'n piele idee" het griff en chopper so week of wat terug gedink. Chopper het van Kaapstad af gevlieg Joburg toe en by griff se spot ingewals met die idee dat ons 'n podcast gaan gooi. Daar was net een probleem – Chopper het dit goed gedink om vir griff 'n bottel Klipdrift Premium saam te sleep. Kak move. Twee ure later was daai outjie so leeg soos Nadya Suleman se tiete na haar eerste borsvoeding en griff en chopper het onverstaanbare kak kwytgeraak vanuit die jakoetsie. Na hulle die volgende dag weer na daardie aardige recording geluister het, wou hulle dit gaan toesluit saam met die JFK tapes. En nooit weer recod nie. Heavy skaam.
Maar hulle gaan binnekort nogtans weer probeer sodat julle so 15 minute elke nou en dan op 'n Vrydag so uur of twee voor duiktyd na iets kan luister. Julle gaan of daarvan hou of julle gaan in julle monde opgooi. Whichever way hy blaas, maak nie 'n verskil aan ons nie.
Woord op die straat is dat Jack Parow ook binnkort gaan inrol by griff se pozzie, maar ons voorsien byvoorbaat 'n groot aborsie, siende dat beide partye like van soep-soep aan hulle brannas. Die djirre weet …
In die meantime, so paar ledige uurtjies voor jy jou naweek aanpak, kan jy luister na Watkykjy se eerste Potkak Podcast wat so 6 jaar terug ge-record is. Ons maak maybe weer so volgende week se cunt. Speel hom wyd.
Watkykjy Potkak Podcast#1:
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Score tickets vir Joburg se Ramfest op Watkykjy
Julle het nog tot more tyd …
Hello my blare,
Ramfest het my getune hulle het vir my en my goose free tickets vir Ramfest in Joburg by Emmarentia Dam vir 6 Maart, toe tune ek hulle: "Hang on, wat van 'n gelukkige Watkykertjie of twee? Is hulle nou maar net chopped giblets of hoenerkak? Dis mos heavy unfair!"
Hulle was gaaf genoeg om vir Watkykjy nog 'n double ticket set te gee om vir een van julle marabsies weg te gee. So jy en jou sker of tjommie of gatgabba (hey, dis moderne tye) staan 'n kans om 'n double ticket te wen. As jy klaar aan't suipe is en jy nie mooi kop nie – Jy kry twee tickets. Een vir jou en een vir die persoon wat jy kan afpers met koffie maak, bed opmaak, stofsuig, handverligting, kopkoue, mannetjie in die boot vind, buikduike en dis meer.
Hoe werk hierie vibe?
OK, alles is pretty much fokken self-spoke (soos vrind Ninja se tjappies).
Hieso is die details vir Ramfest. Sommer met kiekies en alles:
RAMFEST JOHANNESBURG:
SATERDAG 6 MAART by EMMARENTIA DAM.
RAMfest is proud to present it`s very first one day Festival at Emmerentia Dam.
Put your boots on and make sure to join us for a celebration of top SA Rock Talent, as well as a chance to see an exclusive SA performance by Pendulum (DJ set) & Verse from Australia and UK.
The line up: Pendulum (Djset) & Verse, aKING, BOO!, The Narrow, Lark, Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Isochronous, Wrestlerish and The Sick Leaves.
Stalls, arts and crafts market and water sports, this is one Saturday of the year not to be missed.
Available from Computicket nationwide.
R100 – presales
R150 -00 at the gate.
Die hekke maak 12h00 oop.
Meer info op hulle website: www.ramfest.co.za