Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die vuilste vuilgat fokkers by Oppikoppi

'n Kleinerige persentasie van die Oppikoppi skare kan jaarliks vervang word deur real-life brandsiek ape wat broeke dra en op mekaar pis. Die hele tyd. Hier is byvoorbeeld twee kandidate:


Ek twyfel sterk of enige iemand smoorverlief kan wees op hierdie twee karakters. Tensy hulle natuurlik smoorverlief op mekaar is en die crotch area op hulle broeke 'n aanduiding is van die graad van verliefdheid.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Wen kaartjies na Oppikoppi Smoorverlief

Dis poesmaklik:

Gaan na http://www.jagermusic.co.za

Dit vat like minder as 'n minuut. Kies sommer Die Antwoord as jou favourite band. Hulle rol nou sommer met Jagermeister ook.

Good luck.

Hieso is sommer ook 'n ou ietsie om buitekant jou tentjie se deurtjie op te plak die naweek as jy 'n gewgriggie wil laat piston of 'n sker op haar rug zebra-geluide wil laat maak:



Sien julle Saterdag in die klein bar...

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Smoorverlief: 7 - 9 Augustus 2009 Oppikoppi



Hoesit piele en plattes. Wees vroegtydig gewaarsku dat Oppikoppi weer om die draai is. Begin solank 'n geldjie wegsit vir 7 - 9 Aug. Te veel mense het te veel verskonings elke jaar om nie te gaan nie. Michael Jackson is die enigste ou met 'n valid verskoning.

As jy nog nie daar was nie, mis jy heavy uit. Ons kan nie verduidelik nie, jy moet self daar wees. O ja, die Maandag is 'n public holiday (womens day) so jy kan jou Goose nog rustig stick virre paai en 'n naai na al die stoff ge-settle het.

Hierie het nogal my oog gevang (Oppikoppi newsletter):

MK Couch Competition

Ahoy Mateys! The bestest, funkiest looking three-piece couch, brought to this year’s Oppikoppi Festival, will get the chance for a once in a lifetime opportunity, to sit on stage with one of the main headlining acts over the weekend and experience a high energy, hard-hitting and explosive performance, up close and personal with their favouritistest bands!!

Ek skiem 'n nca 3 piece "Die Antwoord" couch is dalk net die fokken ding om af te pull. Hier is 'n fototjie vir inspirasie:

Hieso is die confirmed line-up sover vir Oppikoppi Smoorverlief 2009

* Acoustic Africa feat Vusi Mahlasela, Dobet Gnahorè & Habib Koitè
* aKing
* Andra
* Ashtray Electric
* Balthazar (BE)
* Battery 9
* Bed on Bricks
* Dead Alphabet
* Death Valley Blues Band
* Die Antwoord (hulle speel ook 25 Julie in Skelmbos - Meer info hieso later
* Die Heuwels Fantasties
* Farryl Purkiss
* Fokofpolisiekar
* Foto na Dans
* Gross Misconduct
* Jack Hammer and Friends
* Karen Zoid
* Kidofdoom
* Koos Kombuis
* Lowprofile
* Lucky Fonz III(NL)
* Luke Doucet and Melissa McClelland
* Mean Streets
* Pink Noise
* Riku Latti and Albert Frost
* Shadow Club
* Taxi Violence
* Terminatryx
* The Arrows
* The Cavalier
* The Dirty Skirts
* The Parlotones
* The Plastics
* The Sick-Leaves
* The Uncut
* Tidal Waves
* Twee Nelle, 'n Bottel en 'n Barnard
* Van Coke
* Voicst (NL)
* Wolraad Woltemade
* Wrestlerish
* Zebra and Giraffe
* Numerical
* 340ml

Sien julle daaso. Bring 'n extra warm goedjie en 'n spare lewertjie vir al die Cuervo.

Gaan bou nou daai fokken lounge suite solank.

Labels: ,

Afrigator