Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Malema op Laugh It Off

Laugh It Off het vanoggend 'n ge-shopte kiekie op hulle blog gegooi en heavy krappe gekry daaroor. Hulle moes dit blykbaar afhaal.

Julle weet natuurlik as mens eers 'n outjie oppie intwerwebz gooi dat hy vir ewig sal rond travel.

Ons het die pic opgespoor van die Saartjie-Baardman-Hermaphrodite-Malema vibe wat hulle gegooi het.

hieso is die link

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

DA youth director vs ANC kinderkrans

Aimee Franklin - National D.A. Youth Director vs Tietkop Marmelaide - cunning Pedi linguist en houtwerk extraordinaire.

Die keuse is obvious. Mens wil beide brand, maar op verskillende maniere.

(shot, Daniel)

My liewe magtig, daai bok is pragtig!


Hier is so paar random stats oor Aimee:

2003 - Passed Grade 12 with distinction
2008 - Completed the National Diploma in PR Management with distinction
2008 - In October 2008, she began a soup kitchen in Hillview, Lavender Hill, in an attempt to meet the basic needs of the impoverished community. She is hoping to expand this to include an education component for the youths at risk in the area this year

Hier is so paar random stats oor Julia Mailman:

His school career was undistinguished and he failed two high school grades as well as several subjects in his final secondary school examination. He eventually finished high school at age 21.

Labels: , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kanye West vs Julius Malema

Die battle van die intelektuele reuse. Beide, lyrical wordsmiths.

Moenie 'n Julius op jouself trek nie. Click om die pics mooi groot oop te maak en te kan lees:


Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hey, Julius!

Rocket scientist en linguist extraordinaire, Julius Malema het die volgende kwyt geraak onlangs:

"Hermaphrodite, what is that? Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi? There's no such thing, hermaphrodite, in Pedi. So don't impose your hermaphrodite concepts on us."

Ok Julius, hierso is jou probleem (een van fokken baie):



Wat het jy vir Pedi gekry? Wat, 'n onderskeiding? Huh? Nee man, fok, kyk weer mooi.

'n Wat? 'n E? Jy sien, dis wat jou probleem is (weereens, een van fokken baie).

"Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi?"

OK, laat griff jou uithelp:

Hermaphrodite in Pedi is "Ntonankatshadi"

Miskien moet jy 'n Sepedi boek aanskaf, ou Julia:

Labels: , , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Julius Malema en die Pope. Grapgat van die maand.

Die Pope en Julius Malema is voor dieselfde crowd op 'n moerse stage. Net fokken mense met banners en vlaggies waar jy kyk.

Die Pope leuen oor na Julius en fluister half vir Julius: "Do you know that with one wave of my hand I can make every person in this crowd go wild with joy? This joy will not be a momentary display, like that of your followers, but will go deep into their hearts and they'll forever speak of this day and rejoice!"

Julius tune die Pope: "You are a silly old crazy man. I seriously doubt that. That cannot be done. With one little wave of your hand? You are talking nonsense you wrinkled old colonialist man. Show me this trick."

Toe gee die Pope hom een moerse fokken poesklap.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Bokke wen die Rrrrrrrt-Nations teen die All Blacks

Baie kief, en baie geluk aan die Springbokke. Die laaste 5 minute was tighter as 'n vroutjie muis se skaamdele. Heavy krappe en stress gewees.

Onhou ook seblief om vir julle "Where is Julia Malema?" posters te maak. Dis nou vir die hardcore Bokke fans van julle wat hulle altyd inwag by OR Tambo. Julius is blykbaar elke dag daar om te kyk of een of ander SA sport span land sodat hy vir hulle geld kan belowe en sommer kan kyk watter ethnic group nie opdaag nie. Lyk my die ou het nie werk om te doen nie.

Hieso is bietjie inspirasie vir julle:

Labels: , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Poepols & Politics

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Nuwe Malema Chips

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Playboy reveal meer sedert 1975

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Pick 'n Pay druk emdjemkasjin 'n vet toffie

Net soos Julius Malema, stel Pick 'n Pay by Menlyn Retail Park nie 'n moerse hoë prys op edjimkasjin nie. Moet dus liewer niks by hulle gaan koop nie, want tensy almal daar as Rain Man ge-classify kan word, trust ek fokol nommers of prys op hulle rakke. Hierdie is nie eers 'n Mxit kak tipe vibe nie. Dis net fokken swak en sê nog minder van die manager wat dit toelaat / oorsien / fokol omgee:





(thanks Shawn - ek hoop nie jy het geld daar gemors nie)

Labels: , , ,

Afrigator