Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Watkykjy kry 'n bomber jacket. Dis amper nuwe jaar!

Omdat sommige van julle werfetters met vakansie was en dalk nie die Sondag so net voor krismis in die hande kon kry nie (ek is self een van daai werfetters) gooi ons die reseppie vir die Julius Malema hoener sommer hieso vir julle om te spaai. Click op die prentjie onderaan om dit mooi groot oop te maak en sit jou leesbrille op.

In ander irrelevante nuus: Watkykjy en die interwebs bereik van vandag af tot wanneer die klok nuwe jaar slaan 'n skietstilstand. Ons is besig om die sait se nuwe baadjie se soompies om te werk en daai knoop aan te werk wat ons in die barney verloor het buitekant die Daspoort tonnel. Dit was nogal baie fokken werk maar Anja Slaptiet staan reg met die naald en gare. Julle gaan die nuwe baadjie kwaai like. Dit het 'n klomp ekstra sakke en maak mens lekker warm onder die kraag. Ons speck julle marabsies as 2010 aanbreek. Met 5 ton illegal Marabastad fireworks en alles. Gaan sluit solank jou honde toe en gooi 'n lappies kombersie oor die budjie se hokkie.

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Lekker! Lekker boxing day!

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Ho! Ho! Holy shit, dis alweer Krismis!

Hoop julle marabsies kry nie te veel kak persenkies hierie jaar nie. Vat hom, vreet hom!

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Moerse conspiracy

Labels:

Ons sit die drol in jou drinkwater.


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kak Supermarket

Hierie plek moet seker 'n moerse klomp kak verkoop. Wonder of die diens ook kak is:


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Moet nooit jou chappies insluk nie

Labels:

Christo Brandbruggies se take op Krismis

Dis (on?)gelukkig weer sulke tyd. Jeremy Mansfield raak skaamteloos huilerig op M-net oor mense wat nog nooit limo gery het of Madiba ontmoet nie. Advanced familielede wat anyway skiem julle is poes kommen, kruip gat vir site in julle strandhuis. Over-worked ouers try hulle kinders se skoenveters vastrap in die mall se esculators omdat hulle na “Jingle Bells Rock” moet luister. Almal by jou graft begin slapgat raak.

Enter the Krismis..

Nou van fokken waar Gehasie? Haille Selassie? Fok ek weet min van die kerel nes die een wat krismis invent het, die vibe wat my zak so poes heavy knak elke jaar. Krismis bonus kon net sowel Krismis boner gewees het. Fokken Martino vibes - “now you see it, now it’s gone.” Goed en wel tjom, so hoe speel mens die Ace of Spades? Laat ek jou riglyne gee om nie jou geld op kak te mors as jy prezzies koop nie.

Tummy-tuck panties


Okay jy’s dalk een van daai fokken wing nuts, tos gedoen op skool, spanner geswaai vir ‘n paar jaar daarna, toe eindig jy op met ‘n vettie boemboem goose met selfbeeld issues. Verimark bied ‘n oplossing, maar ‘n tos ene, een wat net mislei: sy lyk soos ‘n sexy Coke bottel met haar tummy tuck panty, maar jirre as daai kak drop, lyk sy soos ‘n swanger golden retriever. Moet nie koop nie. Verimark se unwritten pitch: “ Goedkoop koop is kak koop.”

“NET VIRRIE GRAP” –Thys die Bosveldklong se DVD set

Woorde kom heavy short as mens moet comment oor ‘n man met sulke tos grappe. Genugtig, die laaste keer wat ek iemand ‘n lag so sien uitdruk het was toe ek ‘n span Corkis opgepas het (toevallig ook op krismis). Wat Thys nie besef nie is dat as jy rooi is, is enige hare wat nie op jou kop groei nie, skaamhare. En dis basies fokken offensive. Hy kan actually sy kak grappe stuit. En hy kan ‘n adult version van “Pin The Donkey” begin. Maar in plaas van ‘n stert het jy ‘n piel, en in plaas van ‘n donkiehol, het jy sy kennebakkies. Pin die penis bo die gemmer toggos na 5 mampoere.

Fake parfuum by straatsmouse

Awe so jy wil poes baie shine vang by jou pop, nou koop jy ‘n knock-off LaKots by een of ander straatmoer met ‘n oogklap affie Kaap. Package lyk legit. Jy en jou squeeze daag op by ‘n New Years paartie. Sy ruik lekker tot so na twaalf, dan morph daai kak, en sy ruik nogsteeds sterk, maar minder charming, meer soos ‘n fokken piskrip peppermint. Haar vriendinne kokkenotch jou kak rof uit. "Armgat!"

‘n PC/PC Software vir mense oor 50

Ek reken nie die gesegte: "Leer ‘n bra visvang en voer hom vir ‘n leeftyd" maak provision vir Leer iemand iets vang, en dan bel hy jou elke fokken dag omdat hy die aas in sy gat geprop het, die hoek deur sy neus, en die visstok in die water gedonner het nie. Dis wat gebeur as jy vir mamma Vista aanskaf...

(deur Christo Brandbruggies)

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Vir al die New Moon fans

Click om groter te sien, ou roomyskind:

Labels: ,

Die manne van Sondag koerant like van Photoshop

Hulle het vir ons hierie gestuur:


Labels: ,

Hoe om jou porn weg te steek IV




Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

So, waar wil jy gaan holiday?

Goeiemore maats,

Ons doen gewoonlik nie hierdie tiep van kak nie, maar het geskiem om dit in elk geval te doen. Ons gaan julle help om julleself te help.

Hierdie Vrydag sluit die skole, so daar gaan weer heavy krappe op die highway wees, veral Margate se kant toe, want zefgatte smaak heavy van daai wêreld. Hulle ken mos niks anders nie. Dis heavy tos as mens moet toustaan by die Engen vir 'n bruispens of 'n bruinbeer.

Om die verkeer regoor SA te verlig wil ons die zef eweredig oor SA versprei. Ons het dit dus goed gedink om 'n Excel Spreadsheet hieso te gooi vir vakansie oorde regoor SA. Check dit uit, dis nogal kief. O ja, en moenie 'n dom naai wees nie. Daar is tabs onder aan die sheet vir die verskillende provinsies.

Vakansie Oorde in Suid-Afrika (as jy sukkel om hierdie oop te maak, trek asseblief jou computer se plug uit by die muur en loop slaap, want dan is jy kakdom)

(ons vat geen verantwoordelikheid vir kak of foutiewe inligting nie. Hierie is net vir ons gestuur. Come to think of it, ons vat basies in general nooit verantwoordelikheid vir fokol nie.)


Lekker zef vakansie fotos:




O ja, ons het 'n heavy kief surprise vir julle later in die week ook. Dis so fokken cool dat jy 'n fokken sweis helmet sal moet dra.


Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Kaal koen vir krismis

'n Kaal koen vir krismis

Hos my blare, ons pluk so bietjie Martha Steward vandag. Krismis is oppad en dis weer tyd vir kak persente kry, saam met ongewenste familie uithang, (vir die gooses and party laities) half oopmond soene kry by besnorde ooms in kerkklere en dies meer. As jy een van daai ongelukkige werfetters is wat nooit 'n zef krismis kan dodge nie, het ons vir jou so effens van 'n comic relief.

Meeste mense maak gewoonlik 'n kalkoen of 'n hoender gaar vir kerfees en ek neem aan dat die kalkoen meeste van die tyd drie grade Suid van 'n gigantiese fokop is. Nie meer nie. Volg hierdie baie maklike instruksies op jou kalkoen op te zef:

1. Baste jou kalkoen met jou favourite sous. Dis tien teen een Spur sous.
2. Sny vormpies in tin foil uit soos byvoorbeeld 'n bikini top en bottom en sit dit oor die kalkoen
3. Gebruik jou gewone resep, of dit nou werk en of dit nou uitfok. Dit maak nie saak nie. Grill jou kalkoen. Jy sal check dan jou kalkoen 'n mooi bikini tan kry
4. Sit die kalkoen in 'n lekker oopketel posisie op 'n bord, of as jy meer avontuurlustig is, 'n mini handoek. Maak sommer ook 'n sambreeltjie op en set die scene dat dit soos 'n beach lyk. Lekker Boksburg by the sea, ek sê.
5. Print 'n geliefde se gesig uit en steek dit met tandestokkies vas aan die bokant van die kalkoen.
6. Jy het nou 'n kaal koen. Dit lyk freaky.
7. Jy gaan of jou familie uitfreak (veral die ouer mense) of jy gaan hulle nuwe familieheld wees en jou nefie kroon as die nuwe swartskaap.

Even as die outjie nie lekker proe nie, kan jy hom op die tafel sit as deel van die window dressing. Dan kan hy check hoe julle die slaai, die brood en die geblikte mielies tand.

Onthou, om dit suksesvol te verklaar raai ons aan dat jy die scene baie noukeurig opstel, soos byvoorbeeld die beach tema. Wees verbeeldingryk met jou temas. Jy kan ook gaan vir S&M, maar dan gaan jy meer as een kaal koen moet maak en die goed is nie cheap nie.

As voorbeeld het ons die tema van gender issues en politiek gekies. Wees aktueel. Kies tema's uit die local nuus uit. Ons het byvoorbeeld hierso een gemaak met Julius Malema. 'n Hermaphrodite kaal koen.

Is dit nie pragtig nie:



Fok, ek sien nou eers - ons het vergeet om 'n vienna onder in te druk vir flavour. Jy kan ook bacon, 'n bier of 'n ui gebruik. Sepedi woordeboeke werk nie, jou stupid. Sepedi woordeboeke het fokol flavouring.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

En die (on)gelukkige kopkou wenner is ...

Hello,

Wil maar net laat weet dat ek die on/gelukkige ou is wat die kopkou gewen het, maar het nog nie my prys gekry nie, ek sal maar vanaand by ridgeback gaan dronk en kyk of ek lucky raak.

Respect vir julle site en die werk wat julle verrig elke dag om 'n smile op my gesig te sit.

Awe,
nel6t9

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Joost op Facebook

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Brakpan Kawasaki? 'n KawaBraki!

Labels:

Like jy soos in heavy baie van karre?

Dis vir my nogal funny hoe sommige marabse na hulle karre verwys as Porche eaters, BMW eaters of GTi naaiers. Seriously, dan ry hy 'n 1982 Nissan 1400 bakkie met 'n 1991 Audi Quattro 4.2 liter warmgemaakte engine met 'n freeflow kazos of fuck knows wat jy nog kan vas sweis in 'n a-frame op die ding se bonnet met jou krismis bonus en oupa se pensioen wat jy so mooi vir hom "op pas".

Nietemin het ek hierdie "advertensie" van 'n Opel OPC nogal geniet wat iemand vir my gestuur het. Click op die blou lyntjie in die vorige sin om na dit te luister as jy toevallig vir die eerste keer op die interwebs is en kom soek het vir 'n Ford XR-3 se manual en per ongeluk hier uitgekom het. As alle advertensies maar net so reguit kon wees. Ek sal maar intussen settle vir 'n sticker op my bumper wat tune "My kar oopmondholmuf enige iets".



Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dalk 'n nuwe Joost boek?

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dis naweek.


Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Sing soos Ras Dumisani

(thanks, Koos)

Labels:

Grootste piel

'n Watkykertjie se briefie:

Hey brazzz!

Google het mos hierdie nuwe autocomplete funksie ingebou as mens vir
iets wil soek.Ek twyfel egter sterk of hulle dit mooi deurdink het.
Ek tik ewe onskuldig "grootste" in op google en die resultate voor ek
verder kon tik soos aangeheg.

Imagine 'n laerskool kind wat vir 'n huiswerk taak soek vir grootste dinosaurus!

Schmaaaaaaaar
Johan

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hierie bra is reg vir die Buffalo Rally

Sy zef bike lyk net nie so lekker roadworthy nie. Miskien moet hy Julius se blue light brigade leen. Hierie blaar kan net uit die Namib uitkom, want daar is fokol anders om te doen as om jou bike te pimp met 'n badkamer mirror, 'n dodge toeter en 'n blyplek oppie tank vir jou bottel Jannie Loopraam.


(shot, Koos)

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

What are you doing, Ras?


(thanks Ali, dis awesome)

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

griffin en chopper charlie se bakkies


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Boudservette


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Robert Mugabe en Durex

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die braaimeester se peester

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Watkykjy tatoo op 'n bra se rug.

Bra Louis stuur hierie e-mail:

Ek het hierdie bra by 'n vriend se huis ontmoet die naweek. Ek het gedink jy sal dit like. Hy reken jy moet asb sy picture op jou site sit. Dis effe blurry, maar ek en my foon was dronk gewees.

Louis




Dis fokken zef.

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Awesome stok

Check hierie fokken masturbeertjie:


Labels: , ,

Dit gaan fokken lekker in Swede

Veral in Stockholm met hulle poesie festivals:


Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Ek fokken duik. Dis naweek.

Geniet jou naweek en moenie te veel suip nie.

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

DA youth director vs ANC kinderkrans

Aimee Franklin - National D.A. Youth Director vs Tietkop Marmelaide - cunning Pedi linguist en houtwerk extraordinaire.

Die keuse is obvious. Mens wil beide brand, maar op verskillende maniere.

(shot, Daniel)

My liewe magtig, daai bok is pragtig!


Hier is so paar random stats oor Aimee:

2003 - Passed Grade 12 with distinction
2008 - Completed the National Diploma in PR Management with distinction
2008 - In October 2008, she began a soup kitchen in Hillview, Lavender Hill, in an attempt to meet the basic needs of the impoverished community. She is hoping to expand this to include an education component for the youths at risk in the area this year

Hier is so paar random stats oor Julia Mailman:

His school career was undistinguished and he failed two high school grades as well as several subjects in his final secondary school examination. He eventually finished high school at age 21.

Labels: , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Happy Halloween

Dis naweek.

Blou Bul ondersteuner

En hier is my voorspelling vir more se final, alhoewel ek amper fokol van rappie af weet:

Die oranje span: 25
Die blou span: 20

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Passop! Dis 'n spinnekont!

Naai laat die stof so staan

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hoe om jou porn weg te steek III

Afrikaanse motivators






(thanks, Gerda)

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

In die chutney of glad nie

Lekker chokkies:



'n Baie remorseful ou wat sy zaber in die verkeerde gat gedruk het:

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Baie geluk, Hansa. Julle kakduur ads werk goed.

The unmistakable kiss of the Saaz hops:

Labels: , ,

Word deur die ore genaai

Bra Sergio, my Porra connection het vir my hierie skokkende, stomende pot kak ingestuur. Wie val vir hierdie shit, seriously outjies? Die palm reader self kan nie eers behoorlik spel nie, maar hy bied oplossings aan vir leerprobleme. Sy "kantoor" is in 'n kak deel van Snor City, tog bied hy 'n oplossing vir finansiële gwein aan. Hoekom wil hy mense naai vir geld as hy self weet hoe om die lotto te wen? Hy gee raad oor hoe om vyande te verslaan maar terwyl hy besig met een van sy sessions loop Julius Malema rond en praat slapkak. The mind boggels. Actually, the mind buckles. No comprende! No intiende! Ek fokken maak nie uit nie!

Kom ons kyk na so paar van die ou se solutions:

* To be liked at work.
Kyk ou pellie, as jy vir hierdie rede 'n palm reader moet sien, is dit geen wonder almal by die werk verpes jou nie. My opinie - bly by die huis. Claim UIF. Don't breed.

* Bekommernisse oor hofsake.
Jy: "Hi, ek is bekommerd oor hofsake in die toekoms."
Dokter Geldsteler: "Hieso. Rook hierie kak. Moenie worry nie."

* Gemeenskak met 'n volle.
What the effing fuck? Gemeenskak? Met 'n volle? Jirre. Is dit nou soos om like met 'n vol maag op iemand se bors te kak en 'n horing te kry. Ek wil nie verder hieroor praat nie en jy mag nie verder hieroor dink nie. NEE! Hou op! Nou!

* ongelukkigheid.
Jy: "Ek is fokken ongelukkig"
Dokter Geldsteler: "Het jy 200 skille op jou?"
Jy: "Ja" (oorhandig dit)
Dokter Geldsteler: "Hieso. Rook hierie kak." (sit Don't Worry Be Happy aan)

* Verwagtingsprobleme.
Moenie verwagtingsprobleme hê nie. Stel laer doelwitte vir jouself. As dit klaar te laag is, rook jy tien teen een al klaar lank genoeg bergbiesies.

* Spoke en emone in wonings.
OK, weet spoke bestaan nie, maar ek is nou baie bekommerd oor die emone. Daai ouens rape jou deur die ore in jou slaap en sit jou brein op tap deur jou boude. Dan vlieg hulle so met oranje hangliders rond en drop jou by verlate sportsgronde sodat jy moet huistoe loop en jy het nie geld aan jou of eers jou huis se sleutels of jou selfoon nie. So hoor ek maar, jy weet.

* Rook en drink probleme, om te presteer op skool en dobbelary.
Ek vat hierdie drie sommer saam, want soos jyself weet, lei 'n kombinasie van enige van die drie tot swak prestasie op skool. As jy op skool is en reeds suffer van hierdie kak kan jy jou naaste... actually, fok dit. Bel die ou op die flyer. Vat sy raad. Jy verdien dit.

* Gehoerery.
Dit kan moontlik die volgende outjie op die lys naamlik seerkeel tot gevolg hê. Moontlik ook lei tot gonorrhea en sifils, maar ek is nie seker nie. Mens weet nooit regtig met seksuele oordraagbare siektes nie. Dis so tegnies en gekompliseerd. Ek meen, effies? Hoe werk die blerrie goed? Net slim mense maak uit van. Aan die ander kant, as jou probleem 'n gehoerery van kataklismiese aard is wat 24/7 voor jou voordeur plaasvind en jou verhoed om werk toe te gaan, bel die polisie. They sort of know what to do. Even as hulle self 'n kopkou score by die hoere is dit half the battle won. Ten minste sal die pote die hoere van jou stoep af lok.

* Lyf en liggaamspyne.
Prys sy naam! Gelukkig het jy 'n lyf EN 'n liggaam. As jou lyf seer is, trek hom uit en trek jou liggaam aan. Laat jou lyf rus vir 8 ure lank. En vice versa. Week gereeld in melk.

Labels: , , , , ,

Die hipste maafakkas op die aarde

Jy raak mos nie dronk nie, jy raak awesome. Jy het hierdie prentjie in jou kop van hoe awesome jy lyk vir ander mense. Jy is een hip maaaafakka!

helaas ....

Dis hoe jy vir die res van ons ander mense lyk:

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Pappa het bietjie fles gevat

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Enter 'n ninja

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

ASA se nuwe broeke is piele

Nou beskikbaar by Knopstores:

Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Imagine Fokof was emo?

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Pap en Wors

Seriously mense, die pap en wors ding. Nee. Dis die hele interweb vol - al vir 'n baie lang ruk. Dis op elke tweede websait. Moenie meer instuur nie, want ek gaan deur my broek kak, nie in hom nie.

Dis nie soseer die foto self wat my pla nie. Dis OK, mens kap net ignore maar my liebe jirretjie - dat mense kak in die e-mail kwytraak soos: "OK, regtig, nou het ek al alles gesien!" (dikwels gevolg deur 'n LOL).

Seriously? Het jy nou al alles gesien? Is dit hoe sad mense kan wees? Was die pap en wors ding like die hoogtepunt van humor ooit sover in jou lewe? Fokkit, ou. Dan het jy serious probleme. Wat gaan gebeur as jy by Pick 'n Pay inloop en ewe skielik die komwors-effie sien as jy dit nog nie op die internet ge-kokkenodge het nie? Jy gaan hardop skree: "Haai nee jirre, nou het ek al ALLES gesien!!" Dan gan jy hardop begin lag en snork as jy probeer asem skep deur die hees gelaggery. Met elke rukbeweging van jou maag en trane in jou ogies gaan die pis so bietjies-bietjies by jou blaas uitskiet en teen jou been afloop terwyl jy op die grond rondol en stuipe kry en eventually aan 'n hartaanval beswyk.

Genadiglik sal jy doodgaan met 'n glimlag op jou bakkies, want gelukkig vir jou het jy darem nou al alles gesien wat jy wou.

Moet net nie met een van hierdie goed in jou smoel vrek nie, want dan gaan iemand anders 'n foto neem en vir die hele internet stuur: "Fok, nou het ek al alles gesien! LOL."

Labels: , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Snortjoppie

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Zik, my blaar!

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kanye West vs Julius Malema

Die battle van die intelektuele reuse. Beide, lyrical wordsmiths.

Moenie 'n Julius op jouself trek nie. Click om die pics mooi groot oop te maak en te kan lees:


Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hey, Julius!

Rocket scientist en linguist extraordinaire, Julius Malema het die volgende kwyt geraak onlangs:

"Hermaphrodite, what is that? Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi? There's no such thing, hermaphrodite, in Pedi. So don't impose your hermaphrodite concepts on us."

Ok Julius, hierso is jou probleem (een van fokken baie):



Wat het jy vir Pedi gekry? Wat, 'n onderskeiding? Huh? Nee man, fok, kyk weer mooi.

'n Wat? 'n E? Jy sien, dis wat jou probleem is (weereens, een van fokken baie).

"Somebody tell me, what is hermaphrodite in Pedi?"

OK, laat griff jou uithelp:

Hermaphrodite in Pedi is "Ntonankatshadi"

Miskien moet jy 'n Sepedi boek aanskaf, ou Julia:

Labels: , , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Malemalitis - jy kan dit nie genees nie

Hello Nestlé

"Since Henri Nestlé developed the first milk food for infants in 1867, and saved the life of a neighbor’s child, the Nestlé Company has aimed to build a business as the world's leading nutrition, health and wellness company based on sound human values and principles."

Hulle like ook van doggy-style met Afrika se grootste diktator ...

Sit hom in tot agter die eiers!

Labels: , , , ,

Luister na Smokey Bear

Die dinge wat jy kan leer by die master beer:

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Gareth Cliff Show

Ek was nie lus om gal te braak nie.

Hoe tune die rooinekke? "A picture talk a fousand word."

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hoe om jou porn weg te steek

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Gryp die lewe aan die horings

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Vir die fucktards daar buite ....

'n Klein grammar lessie deur Grammar Nazi. Please fucking get it.

En gaan lees dan sommer ook op oor "there" , "their" en "they're" julle fokken stupid standerd 1 laergraad Engels kakkerts.

Partykeer wonder ek hoe sommige mense dit nog regkry om asem te haal. Dit moet donners fokken baie inpspanning wees.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Blou Bul Nul + bakkie + brannas

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kaapstad, ons soek die zefste ninja.

Die Antwoord: FANCY DRESS PARTY @ PURPLE TURTLE, 25 SEPT, CAPE TOWN. Come strictly NINJA!

Kom slaan uit soos sneeu innie somer by Die Antwoord se gig hierdie Vrydag (25 September) by The Purple Turtle in Kaapstad.

Die blaar of goose wat soos die zefste ninja aangetrek na die party toe wen hierie fokken heavy exlusive soft toy genaamd Evil Boy wat die Ninja self met sy hande aanmekaar gefok het.

Mooier as daai worshond wat jou agterdeur oophou. Check net sy parmantige piel:

Lekker punt innie wind. So as jy Vrydag duik by die werk, duik gig toe en kom tsek
Die Antwoord.

Labels: , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Tannie Ballas

Blykbaar het Mrs Balls 'n nuwe Media gesig.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Bokke wen die Rrrrrrrt-Nations teen die All Blacks

Baie kief, en baie geluk aan die Springbokke. Die laaste 5 minute was tighter as 'n vroutjie muis se skaamdele. Heavy krappe en stress gewees.

Onhou ook seblief om vir julle "Where is Julia Malema?" posters te maak. Dis nou vir die hardcore Bokke fans van julle wat hulle altyd inwag by OR Tambo. Julius is blykbaar elke dag daar om te kyk of een of ander SA sport span land sodat hy vir hulle geld kan belowe en sommer kan kyk watter ethnic group nie opdaag nie. Lyk my die ou het nie werk om te doen nie.

Hieso is bietjie inspirasie vir julle:

Labels: , , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Twee reminders: Een vir vandag en een vir more

Onthou om die koerante en die nuus dop te hou vandag en more. Vandag vlieg ons vriend duif met 4gb se data vinniger as wat Telkom se lyne die data kan dra.



UPDATE: Hey Boet.

"The bird is expected in the next 20 minutes. The ADSL is still copying on the first 5% of the file. If my calculations are correct it will take 2 days for the data to be transferred via Helkom ADSL. Now people run from PMB to Durban in the comrades in 6 hours. In other words we can get massive bandwidth in the comrades this year."

UPDATE 2:

Hi

As expected we won. Took 2 hours to deliver the data. Telkom download was still at 5%. Heldom eet lekker kak nou. Hulle weier om te comment. Ek wag nou net vir hulle om my connection dood te maak.

Die Antwoord

En more aand kap Die Antwoord hom diep in die rooi by Roxy's in Joburg. Hulle is weer alliepad affiKaap af, so kom skiet uit soos manbotter en gooi so paar Jagers af in daai gat in jou gesig.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Habana Mintanne speel nou vir Province.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Real life dickhead

Labels: ,

Hakuna Matata

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Poepols & Politics

Piet Snor se ruppie jezzy

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Wikus Van De Merwe vs Vernon Koekemoer

Omrede ons Distrcit 9 so fokken kwaai gelike het (en dit vanaand weer gaan kyk), het ons besluit om vir SA se nuwe superhero, Wikus Van De Merwe sy eie plekkie op die interwebs te gee soos wat ons destyds met Vernon Koekemoer gemaak het. Dink daaraan as 'n halfway house tussen District 9 en District 10 waar Wikus so bietjie kan bal hang tot die stof gesak het.

As jy nog nie die movie gaan check het nie, haal daai groot rooi L van jou voorkop af en maak 'n fokken plan.

Don't point those fokken tentacles at me! Point dit na Wikus se sait toe en laat jou creative juices vloei. Net nie by jou broek uit nie, hoor.

Laat jy kleinraak, die son trek water.

Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

WitGat se werke

Ons het begin huilerig raak omdat ons Photoshop skills aangeleer het op die nuwe outcomes-based edjumcation en substandaard van aard is. Daar moes drasties 'n plan gemaak word en ons het sommer uit die bloute kragte gesnoer met WitGat om bietjie handjie by te sit met die Spec-Takels. Sy eerste bydrae van ou Piet Snor is nie te versmaai nie. Tsek sommer ook sy nuwe logo, vir die van julle wat uitmaak van WitGat se werke.

Welkom by Team Watkykjy, WitGat. (Queue music): "Watkykjy, fuck yeah!" (synchronise polshorlosies. Ry weg in die horison op shetland ponies. Kamera fade-to-black. Credits rol)

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Edgars het graad 1 twee keer gedruip

Ek vat oor die algemeen nie kak diens nie, maak nie saak of dit met online shopping is of in actual winkels waar tannies met poedels jou haakskene faktap ry met trollies nie. So ruk terug het 'n drol dwars in my hol gaan vassit met Edgars se online shopping experience. Dit het nie langer as 'n minuut geduur nie:



Hier is die tipe generic response wat 'n persoon wat obviously fokol vir haar werk voel vir my terugmail. Vat dit so baie tyd van jou dag dat jy nie die agt woorde wat jy as 'n response uitstuur kan spellcheck nie? Of was sy dronk?


Verder het daar fokol gebeur. Hulle het my net ge-acjbiwkedged. Niks verder nie. Fok jou, Edgars. Ek het reggekom by Total Sports. Offline.

Labels: , , , ,

Dis blykbaar nie lekker om vir Game te werk nie


(Thanks, Johan)

Labels: , , ,

Nuwe Malema Chips

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Koes, poes! Daspoort is weer op die zef map!

Wat pomp Griff

Hier is n pic wat ek skiem julle sal dig. Niemand mock meer Daspoort mense nie, so ek het dit op my self gevat om my voorstad terug op die zef map te kry.

Groete
Blane Stevens

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

District 9 - Niks is veilig nie.


Ek fokken hoop julle fliek kaartjies is geboek?


Tsjekkit, nie eers die kak lelike Franse mousters is mee veilig nie!
Book jou kaartjie vandag, of een van die dae ry jy dalk een van hierdie.
(soos altyd, click op die prentjie dan word hy... ja, groter!)

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Facebook fiends. Jirrefok.

Pasop vir hierdie ou. Hy loop heeltyd rond met 'n tub vaseline, 'n 3cm stywe piel en bloue kringe om sy ogies. Hierie juweeltjie van my tjommie Anja Slaptiet Van Staden:

(dom naaiers, soos gewoonlik kan jy op die prentjie click om dit groter te maak, hoor)


You got owned, jou creepy naaier.

Jy kan hierie kak nie koop nie. Wel, maybe in Parow of Klerksdorp ...

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Mens kan ook deesdae enige iets huur

Soos byvoorbeeld 'n paar ton poes:



Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hoezit bokkie! Kom ons sokkie!

Die zefgeit van Afrikaanse remixes ken geen perke nie:

Labels: , , ,

Boudkapper Berg

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Campsbay Watch

Djarre, maar dis lekke by die sie!


Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Borsel jou tandjies ...


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Roofkyker

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Playboy reveal meer sedert 1975

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Verjaarsdagkoek

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Rugby en ballet

Fokken kry vir jou...

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Piramide skema wat regtig werk

Manne

Ek weet daar is baie negatiewe dinge rondom piramiede skema's, maar ek wil vra dat julle asb noukeurig sal kyk na die een wat ek dink regtig dit het baie potensiaal.

Laat weet of julle sal belangstel.

Fanks Ali Baba

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Noob24 - seriously, waar kry mens nuus?

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Springbokke vs Lions, 27 Junie 2009, Loftus


Eenkeer - elke twaalf jaar - as jy gelukkig genoeg is om 'n Springboktrui oor jou kop te trek, kan jy besluit of jy wil kak aanjaag of wil saamspeel teen die Lions. Eenkeer elke twaalf jaar...

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

As jy lank genoeg op jou hand sit, voel dit soos iemand anders

... want jou rug gaan te seer kry om jouself te reach:

Labels:

Van toeka tot nou








En last but not least, Suid-Afrika se eie Neverending Story, Riaan Pruikwagen:



(shot, Angelica)

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Heavy next-level


Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Is jy 'n masturbeertjie?

Labels:

Die rede hoekom SA mans huilerig en slanerig is

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Stoelas en werk mix fokol

RRRRrrrrt!

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dis Super 14 finals by Loftus vandag

Was jy ooit al daar by Loftus as dit vol is en dit rof is?

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Bloubul Vetkoek

Labels:

ZCC Winter Specials


Labels:

Taxi Stopper

Benodigdhede:

• Genoeg drank.
• 3 kampstoele
• paar pelle
• plat doos
• karpomp
• tyd

Metode:maklik
• trek hulle af
• en kyk na die wit van hul oge
• vat geld as hulle aanbied, moenie vra nie dis bedrog
• geniet die trip



Labels:

Afrigator