Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dis Naweek! Dis fokken holiday ook!

Vinnge grappie voor ons duik:

'n Dronk ou en sy tjerrie raak heavy jags en besig by Oppikoppi so net buitekant hulle tent na hulle Jack Parow gekokkenodge het. Na so rukkie van buikduik stagger die bra orent en tune die goose:
"Jissisjh, ek wensj ek kan onthou waar die fokken flitsj isj!"
Die girl tune hom:
"Ja, fokkit! Ek ook, want jy vreet nou al vir langer as 'n halfuur gras!"


O ja, en dis naweek. Dit is tyd om te duik:

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dis naweek.

So vinnige grappie of twee:

Jannie

Pa tune vir Jannie: "As jy nou weer so vloek, dan kap ons jou tottie af!"
Jannie hap terug: "Dis okay, ek gee nie om nie. Sannie s'n is afgekap en omgesoom en dit lyk fokken awesome!"


Vuurvliegie

Een vuurvliegie aan n ander: "Ek moet nou vinnig 'n fokken bril kry, ek het nou net amper 'n sigaret genaai!"

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dis naweek.

'n Vinnige een voor ons almal duik:

Hoe weet jy dat jy heeltemal te fokken gespat is om enigsins verder te bestuur?

As jy uistwaai vir 'n boom en jy kom agter dis eintlik daai klein stuk kak gewees wat aan jou spieëltjie hang wat jou kar laat lekker ruik.

Labels: ,

So vinnige grappie

Jan 'n regte boerseun is opgewonde want hy vat vir Kelly die Engelse girl uit vir Pizza.

Jan staan die hele dag en oefen sy tenses en sinne "She is", "They are" etc.

Die aand tel Jan vir Kelly op en is heavy gestress.

Hy trek daar weg en kom by 'n stop straat. Hy kyk regs en soos hy will links kyk vra hy vir Kelly:
"Are your kant clean?"

End of date

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Grapgat virre kak Maandag

Gatiep: "Gammat, wasse honne het djy?"
Gammat: "Huskies."
Gatiep: "Ek vra wasse honne het jdy??"
Gammat: "Huskies!"
Gatiep: "Ag fokof Djou, dowe poes!"

Koos maak 'n ongeluk. Hy se vir die polisieman: "Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk."
Polisieman: "Fok, meneer, die ander kar is 'n koei!"

Mike vra Kallie: "Is Portugal ver? "
Kallie: "Nee, ek glo nie, want daar was Portugese saam met my op skool en hulle het met bicycles gery!"

Pietie vang sy Pa en Ma spyker. Hy vra: "Wat maak julle?:
Sy pa tune: "Ons speel."
Later vang sy Pa vir Pietie met Sannie en vra: "Pietie nou, wat doen julle?"
Pietie haak af: "Ek steek haar Pa, ek fokken speel nie!"

Sielkundige vra vir Koos: "Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens seks?"
Koos: "Ek het een keer en sy't redelik die moer in gelyk want sy't by die venster ingeloer!"

Baas toets blond se wiskunde: "As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee, hoeveel trek jy af?"
Blond: "Alles Meneer! Skoene, rok, bra, pantie. Fokken ALLES!"

Koos koop vir sy vrou 36 rose. Sy is so bly. Sy trek haar klere uit en gaan
lê wydsbeen op die bed en sê: "Dit is vir die rose, my skat!"
Koos: "Hoekom, het jy nie ‘n blompot nie?"

Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Julius Malema en die Pope. Grapgat van die maand.

Die Pope en Julius Malema is voor dieselfde crowd op 'n moerse stage. Net fokken mense met banners en vlaggies waar jy kyk.

Die Pope leuen oor na Julius en fluister half vir Julius: "Do you know that with one wave of my hand I can make every person in this crowd go wild with joy? This joy will not be a momentary display, like that of your followers, but will go deep into their hearts and they'll forever speak of this day and rejoice!"

Julius tune die Pope: "You are a silly old crazy man. I seriously doubt that. That cannot be done. With one little wave of your hand? You are talking nonsense you wrinkled old colonialist man. Show me this trick."

Toe gee die Pope hom een moerse fokken poesklap.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Flying Dutchmen by Cafe Barcelona

Dis bietjie tyd om jou gatspiere en maagspiere aan te wend vir iets anders as net spuities en poepe met skilletjies. Gaan check Die Flying Dutchmen uit as jy volgende Woensdag in die Snortoria omgewing is. Die Flying Dutchmen: Hannes Brummer en Melt Zieberhagen, twee gawie tjommies van Watkykjy, sal sorg vir lag sonder giggelgas of aaptwak.

Gaan check hulle gerus uit. Hulle is fokken snaak. Hieso volg die info:
(vra ook sommer vir Melt wat die fok van sy tjommie, Wikus Van De Merwe geword het)

====================

Hey griff,

Vind aangeheg 'n generiese press release en 'n paar foto's.

Die detail vir ons Barcelona gig is as volg:

WOENSDAG 16 SEPTEMBER klap ons CAFE BARCELONA... hard. Soos die resessie. Of varkgriep.

Die vorige show was tjok en blok vol so besprekings word aanbeveel. Dus: Kry jou 40 Randjies bymekaar, bespreek by (012) 345 3602 en wees teen 20:00 by Cafe Barcelona op die hoek van Barnard Str en Delmas Weg, Elardus Park vir 'n aand van maaglag en poep inhou.

Die Flying Dutchmen: We is coming!


Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Anagram vir julle


Scramble die letters rond:

Caster Semenya - Yes a secret man

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Klein Saterdag grapgat

Die blond en die hond

Die blond en haar man lê in die bed en die bure se hond begin woes blaf en maak hulle die moer in. Naderhand staan die blond op uit die bed en gaan buitekant toe. Skielik hou die hond op met blaf. Sy kom terug en skaars terug in die bed begin die hond begin weer te blaf, maar sy lê rustig.
Haar man vra haar: "Wat het jy nou gaan doen?"
Die blond antwoord: "Ek het daai fokken hond aan ons kant van die draad gesit, nou sal ons sien hoe voel die burman as die hond heel aand vir hom blaf!"

Kak conversation

Ek het skaars op die kakhuis gaan sit in Menlyn toe ek die ou langs my hoor: "Hey, hoe lyk dit?"
Verward antwoord ek toe maar terug: "Uuhhm, ek is fine, net bietjie besig nou..."
Weer hoor ek die stem: "So wat maak jy?"
Nie dat dit enigsins iets van sy besigheid is nie, maar ek sit nou hier, so toe antwoord ek terug: "Seker maar dieselfde as jy. Shopping en so aan."
Weer hoor ek langsaan: "Kan ek oorkom?"
Toe strip ek my moer: "Luister hieso, ek is besig om te kak. In 'n publieke toilet. My fok man!"
Langsaan hoor ek 'n half nervous stem: "Luister, ek bel jou terug. Hier is 'n idiot in die toilet langsaan wat my heeltyd antwoord terwyl ek met jou praat."

Speedstick

'n Blond het Speedstick gekoop. Sy het dit nog nooit gebruik nie maar sy het die instruksies gevolg: 'Remove top and slowly push up bottom'
Sy lê nou topless by die Sunninghill Hospitaal se ongevalle en haar poepe ruik blykbaar fokken awesome.

Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Grapgat - Die Ysbeertjie

Die baba ysbeertjie loop saam met sy ma deur die sneeu ...
Na So 'n rukkie van loop vra die baba ysbeertjie . 'Ma, is ek 'n ysbeertjie?'
Sy mamma draai om en met liefde in haar oe kyk sy na die baba ysbeertjie en antwoord ... 'Ja seun, jy is 'n ysbeertjie'
Hy skud sy kop en loop voort .... na nog 'n rukkie vra die baba ysbeertjie weer . 'Ma, is jy seker ek is 'n ysbeertjie?'
Sy mamma antwoord hom weer, met geduld .. 'Ja seun, jy is 'n ysbeertjie'

Hy skud se kop en loop maar voort . na nog n rukkie vra die baba ysbeertjie weer ... 'Ma is jy dood seker ek is 'n ysbeertjie?'
Sy mamma antwoord hom weer, met geduld wat nou begin op raak ... 'Ja, jy is 'n ysbeertjie'
So loop hulle aan, en elke nou en dan vra die baba ysbeertjie ... 'Ma is jy dood seker ek is 'n ysbeertjie .?'
Sy ma antwoord elke maal ... met minder en minder geduld .. 'Ja jy is 'nysbeertjie'

Die laaste keer vra hy weer . 'Ma .. is jy dood, dood, dood seker ek is 'n ysbeertjie?'
Sy ma strip net daar haar moer en vra .. 'Ek gaan vir jou bliksem! Ek het mos nou al oor en oor vir jou gese jy is 'n fokken ysbeertjie! Nou hoekom hou jy aan bliksems vra!!???'
Die baba ysbeertjie kyk haar reguit in haar oe en skree ...
'Want ek kry fokken poeskoud ma!!'

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Klein Saterdag grapgat

Hieso is vir julle 'n kak joke vir Klein Saterdag:

Jannie en Sannie klap 'n toon deur Pretoria Dieretuin toe, toe Sannie snaakse goed begin sien: "Jannie, hoekom sit daai een hasie bo-op die ander een?"

Jannie stop vir so rukkie en sê: "Hulle is besig om sigarette te maak."

Hulle loop verby nog so paar diere wat heeltyd "sigarette" maak en na so 'n rukkie vra Sannie:

"Dit lyk my al die diere maak sigarette. Hoekom maak ek en jy nie ook sigarette nie?"

Jannie nooi homself nie twee keer nie en hy en Sannie maak sigarette virre vale agter die beerhokke.

Na hulle klaar is stap hulle so entjie verder, toe Sannie vra:
"Jannie, nou watse soort sigarette het ek en jy gemaak?".

Jannie stop en dink so 'n bietjie na: "Wel, as jy 'n hobbel op jou maag kry, het ons Camel gemaak en as daar nie een kom nie, was dit Lucky Strike."

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Wack-o Jack-o se plastic hart kak-o...

Michael Jackson moonwalk nou Neverland toe

Yup, it are true. Michael Jackson se plastiek hart het eventually ingegee en daar gaan nou limited edition karretjies daarvan gemaak word sodat seuntjies hom ook bietjie kan stoot.

Ongelukkig is Farrah Fawcett ook oorlede. Sy het dit reggekry om op haar eie die meeste boners op aarde in die 70's en 80s's te veroorsaak.

Net om vir julle te wys hoe kosbaar die lewe is en dan mens maar moet aanbeweeg so gou as moontlik, het ons so paar Michael Jackson jokes hiesoe geplak.

Baie smaakvol. Enjoy.

PS: Voor ons aangaan. Vir die koerant Sondag: Voor julle dalk print dat Michael Jackson moontlik vakansie hou in Australië omdat hy uitgeput en ge-stress is, hier is vir julle 'n moerse cool tip - die bra is dood. Serias!
Daar is nog tyd om die press te stop, maar ek is seker julle het mooi geleer uit die Dirk Prinsloo balls-up.

  • Michael Jackson het net voor sy dood vir die paramedic gefluister: "Put me in the children's ward"
  • Wat is die verskil tussen Michael Jackson en Disney? Disney kan nog steeds kinders se lewens opfok.
  • Mens kan nie help om te wonder of Michael Jackson se organe nou verder aan kinders geskenk gaan word nie.
  • Laities het altyd draties gekap oor Farrah Fawcett fotos. Michael Jackson het altyd draties gekap oor fotos van laities.
  • Wat is die verskil tussen Michael Jackson en Farrah Fawcett? Omtrent drie ure.
  • Die Jackson 5 kan nou 20% discount gee as hulle reunion toere doen.
  • Michael Jackson is sover die enigste persoon op aarde wat as swart en manlik gebore is en die lepel in die dak gesteek het as 'n wit vrou.
  • Op die ou einde is dit 'n ventrikel van Michael Jackson wat ingegee het en nie 'n testikel soos almal sou hoop nie.
  • Bafana-Bafana het so goed teen Brazil gespeel gisteraand dat Michael Jackson 'n hartaanval gekry het
Michael Jackson se ex-lovers:


Michael Jackson - Number Ones


Farrah - Good


Michael - Bad (you know it)

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Grapgat so op klein Saterdag

Hieso is vir julle marabse so paar kak grappe:

Jou mediese verslag het vandag by ons uitgekom.
Jy het 'n tekort aan yster.
Jy kort 'n fokken spyker!

***

Gehoor jy mag nie meer praat van 'n hoer nie?
Dit is nou 'n horisontale stresVerligtingskonsultant.

***

Hoekom kyk 'n non nie na haar poes as sy stort nie?
Sy word geleer dat sy nie mag neerkyk op die werkloses nie.

***

Ek het vandag 'n duur les geleer.
'n Mens moet nooit lag as 'n dief op 'n fiets deur 'n
trein getrap word nie. Dit kan moontlik jou fiets wees.

***

Wanneer mag mens 'n dwergie bliksem?
As hy close dans met jou goose en skiem haar hare ruik
lekker.

***

Michael Jackson is skuldig bevind en ter dood veroordeel
Hulle gaan hom smelt en plastic karretjies van hom maak
sodat die seuntjies hom ook so bietjie kan stoot.

***

Die Blond tune: Ek gaan bietjie my plante gaan nat gooi.
Die Brunet tune: Maar dit reën dan buite?
Die Blond antwoord:
HeLlLlLlLlOoOoOoOoOoOoOoO.........
Ek gaan mos my fokken reënjas aantrek!

***

Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer, hoe beter.
Vroue is soos: melk, eers word hulle suur en dan word hulle dik.

***

Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan?
Te min fokken sement.

***

Blond bel die brandweer en sê haar huis is aan die brand.
Die man vra: Ok hoe kom ons by jou uit?
Sy sê: Hellooo!! Met die fokken groot rooi lorrie!

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die octo-poes

'n Seekat loop by 'n bar in tune ewe selfvoldaan: "Ek kan fokken enige instrument speel wat julle my gee."
'n Engelsman gee hom 'm kitaar en die seekat gooi heavier vibes as Albert Frost. Die Ierse man gee vir hom 'n klavier en die seekat tune Richard Clyderman se moer uit die klavier uit. Die Skotsman gooi vir die seekat bag pipes. Die seekat vat eers hier aan 'n pyp en trek dan daar aan een en lyk basically of hy sy octo poes af sukkel.Die Skot tune hom: "What’s wrong lad, can ye no play the damned pipes?"

Die seekat tune hom: "Ou pel, sodra ek hierdie fokken lelike pajamas afkry, dan naai ek en hierie cherrie dat die seekat botter spat!"

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Grapgat

'n Man wil 'n bra koop vir sy vrou, maar weet nie watter grootte om te koop nie. Die verkoopsdame sê: "Vat aan my tiete, dalk is dit dieselfde grootte."

Die man antwoord: "O, ja, en sy kort nuwe panties ook."

********************************************

Boer aan sy vrou: "As jy so buk, is jy so breed soos my stroper."

Die aand later soek hy 'n bietjie score.

Sy tune: "Moet ek die moerse stroper start vir so 'n klein mielietjie?"

*********************************************

Die vrou loop rond in die duur matwinkel. Net toe sy buk om aan die mooi mat te voel, poep sy fokken hard. Die verkoopassistent staan agter haar en vra of hy kan help.
Sy vra: "Hoeveel kos hierdie mat?"

Die Assistent: "Mevrou, as jy gepoep het toe jy aan die mat gevoel het, gaan jy in jou fokken broek kak as jy die prys hoor!"

**********************************************

Jannie se ouma kuier oppie plaas en Jannie hardloop by die plaashuis in waar sy Ma en Ouma besig is om middagete voor te berei.

"Ma, Ma, die bul naai die koei stukkend!!"

Ouma skrik haar boeglam en kry omtrent 'n hartaanval.

Jannie se Ma gryp hom aan die oor en trek hom buitentoe en sê: "Luister nou mooi Jannie, jy kannie rondloop en sulke lelike woorde gebruik nie, gebruik iets anders, soos... sê eerder... die bul verras die koei."

'n Paar minute hardloop Jannie weer die kombuis in. "Ma, MA, die bul verras nou AL die koeie!"

"Onmoontlik Jannie" sê sy Ma, "die bul kannie al die koeie verras nie!"

"Ja, hy kan Ma, want hy naai nou die perd stukkend!"

**********************************************

Jannie sit een oggend op die sypaadjie met 'n bottel swembadsuur besig om dit oor miere uit te gooi, soos hul verbykruip. 'n Engelse priester loop verby, kyk na die storie en vra: "Good morning, young man, What are you doing with this little bottle?"

"Ek brand die miere, oom."

Die priester dink dat dit bietjie gevaarlik is vir die laaitie om met sulke tipe van suur te speel en probeer dink aan 'n manier om Jannie te laat vaar van sy planne.

"I have a bottle of holy water here that you could put on the ants instead. I once put a drop of this on a woman's belly and she passed a child."

"Daai's fokkol nie, my oom. Ek het eenkeer 'n druppel van hierie goed op 'n hond se ballas gesit....and he passed a Kawasakie!"

**********************************************

Die twee eerstejaar studente het 'n bietjie te ver met die vryery gegaan, en besluit om die nooi se ouers die naweek op die plaas oor die onverwagse swangerskap te gaan inlig. Die hele aand het die kêrel gewroeg oor hoe hy by die voorgenome skoonouers oor hul lot gaan vertel, maar hy kom nie sover om dit te doen nie. Die nag het hy sleg geslaap en die volgende oggend was hy vroeg weer op. hy was verbaas om oral op die plaaswerf net Toyotas te sien. In die garage het 'n Camry gestaan, onder die boom 'n Hilux en in die stoor was 'n Land Cruiser. Selfs die plaas se naambord was geborg deur Toyota. Terwyl hy hom so verwonder, groet die Oom hom skielik. Die arme kêrel skrik hom flou. Maar kenmerkend van 'n student herstel hy gou en vra die Oom uit oor al die Toyotas.

Oom: "Toyotas het baie goeie masjiene. Hul ratkaste gee nie in nie. Die Land Cruiser se vere kan jy maar laat werk. En selfs in die winter sukkel 'n mens nie om die Toyotas te start nie."

Waarop die kêrel vinnig antwoord: "Oom se dogter is seker ook 'n Toyota. Ek het haar net so 'n ligte stootjie gegee, toe vat sy!"

**********************************************

Gatiep se vrou vang hom in die bed met 'n los-girl. Sy gooi hom van die 4de verdieping af en skree: "Jou fokken insek, as jy kan steek, kan jy vlieg ook!"

**********************************************

Die klomp boere hou vergadering in die Vrystaat oor die jakkalse wat die skape so afmaai. Natuurbewaring stuur 'n jong dametjie om die boere te oortuig om nie die diere uit te wis nie. 'n Paar voorstelle word daar aan die vergadering voorgelê.

Een idée is om die mannetjie jakkalse te vang en striliseer, en so die getalle te begin beheer sonder om die spesie uit te wis.

Sit een Omie baie aandagtig en luister en op uitnodiging om vrae te stel, vra hy sy beurt en sê:

"Juffrou, jy verstaan nie mooi die probleem nie. Die fokken jakkalse STEEK nie ons skape nie, hulle EET hulle."

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kak Vrydag grap

'n Man speck vir George Bush en Colin Powel in 'n bar en loop oor na hulle toe: "Wat maak julle ouens hieso?

Bush tune "Ons beplan WW III. Ons gaan 140 miljoen Iraqis opfok hierdie keer. O ja, en 'n blonde chick met groot tiete en 'n geskeerde kwak vermoor."

Verbaas tune die man: "'n Blonde chick met groot tiete en 'n geskeerde kwak vermoor???!"

Bush draai om na Powell en reken: "Sien, niemand voel 'n fok vir die Iraqis nie."

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Donderdag se kak grap

Die klein dogtertjie kniel langs haar bedjie toe haar mamma sê sy moet haar gebedjie
wat sy geleer het opsê.
"Liewe Jesus, seën die seuntjies en seën die dogtertjies en elke fokken hasie."

"Haai nee" sê mamma, dis "elke volk en nasie"!

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kak grap

By die huis, besig om deur musiek te gaan om te speel:

Griffin: Wat van so bietjie Slipknot, ouens?
Chopper: 'n Bietjie Slipknot het niemand nog ooit doodgemaak nie.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Tweeling

'n Baie lawaaierige, vet, lelike en onversorgde vrou met curlers in die hare en 'n lexington in die mond, stap by n winkel in met haar twee rooikopkinders agterna.

"Goeiedag mevrou", groet die eienaar. "Oulike kinders wat jy het, is hulle 'n tweeling?"

" Is jy fokken simpel?" se die vrou. "Hulle verskil met drie jaar. Lyk hulle vir jou na n tweeling!?"

"Nee, glad nie," antwoord die eienaar. "Ek kan net nie glo dat iemand jou twee keer sou naai nie."

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dammit maar jy is fokken lelik!

Ek was so arm toe ek 'n laitie was... as ek nie 'n laitie was nie, het ek fokol gehad om mee te speel

'n Cherry het my die ander dag gebel en getune: "Kom oor, hier is niemand by die huis nie". Ek het lat wiel soontoe. Niemand was by die huis nie

My dag het kak begin. Toe ek my hemp aantrek het die knoop afgemoer. Toe ek my tas optel, toe bliksem die handle af. Ek is te bang om te gaan pis.

Ek was so 'n lelike laitie gewees dat die kat my aanhou toekrap het as ek in die sandput gespeel het.

Ek dink nie my ouers was baie lief vir my nie. My speelgoed in die badkamer was 'n radio en 'n toaster.

Ek was so 'n lelike baba dat my ma my nie wou borsvoed nie, maar net "vriende" wou bly.

Toe ek gebore was het die dokter my pa getune: "Sorry. Ons het alles gedoen wat ons kon, maar die laitie het dit gemaak."

In 1982 is ek ontvoer oppad skool toe. Hulle het my pa een van my vingers as proof gestuur. My pa het meer proof gesoek. Toe die polisie my uiteindelik bevry, het ek hulle gevra om my ouers te help soek. Ek het hulle gevra of ons hulle ooit sou opspoor, toe tune hy my "Ek weet nie seun, daar is so baie plekke om weg te kruip"

As 'n tiener het ek in die petshop in Vereeniging gewerk. Ek was so lelik dat customers vir die ander mense gevra het hoe groot ek sou word en wat ek vreet.

Vir so paar jaar klank was ek die poster boy vir birth control gewees.

My oom se laaste wens was dat ek op sou skoot mos sit. Hy was in die electric chair.

My pa dra nog steeds die prentjie van die kind wat saam met sy beursie gekom het, in case mense hom vra oor sy kind.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Voel soos 'n regte vrou

Op 'n Nationwide vlug na Joburg tref die aerie 'n moerse storm. Die turbulence is heavy, en dinge gaan van kak na kakker toe weerlig een van die vlerker tref. 'n Chick in een van die voorste rye verloor dit heeltemal en begin skree: "Ek is te jonk om dood te gaan, maar as dit nou my tyd is sal ek graag vir die laaste paar oomblikke van my lewe wil beleef deur soos 'n regte vrou te voel. Is daar iemand op hierdie vliegtuig wat my soos 'n regte vrou kan laat voel?"

Dit raak ewe skielik tjoepstil en almal vergeet vir 'n oomblik van die gemors waarin hulle hulleself bevind. 'n Fris geboude boer van die Vrystaat staan agter in die vliegtuig op en knoop sy hemp stadig oop terwyl hy vorentoe loop. Toe hy reg voor die chick staan, is sy hemp in sy hand. Hy gee dit vir haar en tune: "Stryk hierdie. En bring vir my 'n bier."

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

One last soccer comment ...

Confirmed in the Sun news earlier today: British singer Sophie Ellis
Bextor has been found head-butted to death in the apartment of a French
footballer. Although an official statement has not yet been released,
police have confirmed that it was murder on Zidane's floor.

Labels:

Afrigator