Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Piel in 'n doos

So paar Watkykertjies het duidelik werk gemaak van hulle vakansie en 'n video geskiet.

Piel in 'n Doos. Mens kan nie regtig verder iets kwytraak hier nie. Woorde ontgaan my.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord - Zef Side

Raait, checkit. Ons hang so bietjie innie Kaap uit. Shaun Metlerkamp van Metalbox tune my hy het gaan draai skiet by Die Antwoord se moerefokken huisie.

Yo-Landi Vi$$er gooi haar expensive hare orals. Ninja gooi hom se piel in alle directions within the restrictions of his expensive
kortbroek. Dit gooi soos twee hondjies wat binne 'n streepsak baklei. Moenie hierie met 'n mondvol kos check nie. Sluk eers en sit dan die klank hard aan. Op elf. Of something.

Jirre dis zef. Gods.

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Brannas is dikker as water

Check hierie zef kak uit. Vier marabse wat in die garage sit en huilerig raak oor 'n knertsie. Ertjies is 'n man wat like van sy brannas en vertel 'n baie emosionele storie om 'n ou knertsie te score terwyl sy flossie hom sit en bewonder. Heavy fokken sad.

Dis opgedeel in drie dele en ons het alles hieso vir julle kom gooi:

The cast:


The hook:


The reel:

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Mass: We pray. 'n Game vir die gullable gelowiges

As hulle effens slimmer was, sou hulle dit Mass: Wii Pray genoem het, maar dit nou maar daar gelaat. Met hierdie verskriklik kak game kan jy binnekort kerk toe gaan deur net by die huis op jou gat te sit voor die TV. Amper soos Trinity (of whatever die channel se naam is) net beter. Jy kan interact en deelneem aan activities! Moeg om jou hangover saam kerk toe te vat? Gatvol vir die ou met die pens en snor se brannas asem langs jou op die harde houtbank op 'n Sondagoggend? Fok dit alles! Nou kan jy drink en kerk toe gaan terselfde tyd! Prys hom!

Die sadste deel is dat hierdie nie 'n joke is nie. Die game bestaan regitg. Jirre jissis. Gelukkig het hulle na 2000+ jaar uiteindelik ontdek dat religion 'n game is. En by the looks of it, 'n moers kak een daarby:

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Bewher die van Rooyens.

Die sign op die hek lees "Bewer the dogs" - Ek dink dit moet eerder lees "Bewer the van Rooyens!

Kykie, 32jarige sweetness Sylvia (seker vernoem na ha pa se favorite Private aktriese), is 'n goose so na elke man se hart! Haar lani bruin velvet top wat haar tiete lekker laat lyk soos net brannas dit kan doen.
Hendrik en sy 2-tone hemp met work at the tops, party at the backs soos nie eers Mnr Doenbaar dit kan af pull, mullet.
En laaste, "home schooled" Pierre - Sylvia se enigste "human" kind. Hy kry Mechanic klasse by Hendrik, self verdediging en dog training klasse by Sylvia. Sylvi's soos ek dit like om haar te noem en Hendrik maak seker Pierre sal eendag hulle once of a kind "Bewer-i-mark" produkte soos sweet cakes verkoop en 'n kazillionaire wees. Goeie mense hierdie. Plat op die aarde soos ek en jy.


Labels:

Bafana Banana kort so 'n coach

'n Kort, vet onfikse mannetjie wat in tale praat wat dronk russe nie eers kan verstaan nie en so paar PK's en pielewappers kan uitdeel. Dan kan ons 2010 met dieselfde selfvertroue aanvat as wat 'n 19 jarige Opel Corsa bestuurder in Boksburg ten toon stel:

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Alweer 'n blerrie Joost tape

My gabba, Brendan Jack van Crazy Monkey het hierie vir ons gestuur. Nog 'n tape vol skandes met Joost.

Brendan tune: "Don’t ask me how I got this. It involved a flash drive and an underground parking garage. And a local contact called Diep Throat.

This time Joost’s faced with some unexpected in-studio phone calls, including a confrontation with Springbok rugby captain, John Smit – who seems pretty handy with fireworks. Something he obviously learnt at Camp Staaldraad."

Chekkityt:



Check Brendan se sait uit

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Learning channel met Casper De Vries

Lekker om weer op hierdie ou kak af te kom. Casper De Vries se eie Learning Channel:

video

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Black Eyed Peas vat julle vir 'n poes

Ok, check. Ek was tot so paar maande terug nog een van daai ouens wat hout sou kap op Fergie se plat maag en haar dan reg voor die kaggel met knetterende said hout op 'n pryswenner Grisly Bear rug carrots sou gegee het. Ek het nou van plan verander. Hulle het onlangs die kakste song ooit in Amerika uitgebring. Let wel - Amerika. Suid-Afrika loop nog steeds loshande voor met Nicholas Louw, daai poepol met die toeter skoeter song en ander walglike muskiek wat 'n mondkatjie noodgedwonge deur die neus laat bars.

Die sadste is egter dat 'n groot gros van julle vanaand op hierdie song gaan holskud. Omdat julle fokken marabse is wat van niks beter weet nie.

Ek stem 100% saam met hierdie bra. Ek hoop jy doen ook:

Labels: , , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Koes, poes! Daspoort is weer op die zef map!

Wat pomp Griff

Hier is n pic wat ek skiem julle sal dig. Niemand mock meer Daspoort mense nie, so ek het dit op my self gevat om my voorstad terug op die zef map te kry.

Groete
Blane Stevens

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Luister nou mooi vir oom Jan

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hoe om jou dronkgat tjommie wakker te maak

Het jou gabba te veel fles gevat? Wil hy nie fokof van jou jaart af nie. Maak hom wakker en stuur hom huistoe:

video

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Poker Face, pap en vleis

Raait, so voor julle fokken trigger happy raak en die kak Afrikaanse Lady Gaga rip-off song genaamd Pap en Vleis vir ons mail - Stop, collaborate and listen: Ek het julle sommer 'n solid gedoen en vir die stuk kak song 'n kak video gemaak. Raai wat gaan die hele bliksemse naweek in jou kop speel?

Vat hom, vreet hom:

video

En hieso is die file as jy hom straight wil download om vir ouma te stuur:

Poker Face Pan en Vleis(right click en save as om op jou PC te save)

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dirk Prinsloo of 'n dronk russian ninja?

Dirk Prinsloo het homself moontlik presies soos in die video hieronder verset kortliks voordat hy arresteer is in Belarus (of Belo-Rusland in 'n Niekie van den Berg stem, as jy wil).

Check jy? Hy het so ook nie 'n hemp aan nie. Al wat hier ontbreek is die perd soos in sy foto aan sondagkoerante. Mind you, het ou Eugene Terra nie ook foto's van homself op 'n perd nie? Hy het darem 'n hemp gedra.

Wat is dit met mense wat skiem hulle is cool as hulle op perde sit? Ek sou eerder foto's neem daam Great Danes (en dan Scooby Doo se kop in photoshop). Dit sou cool wees.

Anyway, hieso is dit video. Check hoe fok die bra uit. Dis kief. Hy psyche homself so op voor sy bank robbery.

video

... en hieso warm ou Dirkie bietjie op teen so paar bome voor sy groot oomblik:

video

Labels: , , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Fokken crazy Japanese gameshow.

Dis nou iets wat ek sal voorstel aan almal in Government en dan kan hulle dit sommer op die beleaguered SABC se channels uitsaai. 'n Tiep van free-for-all waar almal mekaar oor en weer Mike Tysons in die pille gee. Kiaaaa!

video

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Jerry! Jerry! Jerry!

Jerry! Jerry! Jerry!

Dis net 'n fokken ge-bleepery en alles word deur heeltyd be-blur. Enige iets van transvestite swart gay nazi's met doekdra fetishes tot stripper vrouen wat met priesters getroud is en kinderties by hulle boeties verwerk.

So die ge-blur en ge-bliep beskerm mens tot 'n sekere mater. Maar wat as mens dit verwyder?

Probeer om nie te porjectile vomit nie:

video

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Old school Mike Tyson boere slaappil

Sit hom in tot agter die eiers

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Ek dink steeds hulle moet uitgehaal word!

Hierdie is wel in 2002 gedoen, maar danksy vrind Perdman moes ek hierdie nagmerrie weer van voor af oor hê, en ek gaan dit nie weer alleen doen nie, so kry vir julle!

Ek weet julle watkykertjies daar in V-town en innie Moot besit die hele collection van Celine Dion se kak musiek, en dis fine, maar moenie dat ons 'n copy van hierdie song in jou collection kry nie!

Ek was nog nooit 'n fan van Celine Dion nie. Dink nog altyd sy lyk heeltemal teveel soos Michael Schumacher, en ek like hom minder as kool op brood!

Toe Anastacia haar gat op Mtv begin swaai so saam met die millenium se draai het ek nogal geskiem sy is lekker eye-candy. Maar na hierdie spektakel saam Michael Schumacher se secret sussie (aka Celine) is sy net so tos!! Ek hoop die volgende keer as ek die twee sien is dit onner 'n bus!!



Hier is die REAL DEAL! Die original. Die One and fokken ONLY!

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die Antwoord - vuil gangster in die slums

Of julle dit nou like of nie, Watkykjy bring die futuristik ninja rap band, Die Antwoord af Gauteng toe en hulle sal gigs papnat gooi in Joburg en in Pretoria - by Tings 'n Times om meer presies te wees. Daar is ook gigs tussenin by die Mystic Boer in Stellenbosh en dan klap hulle Bloemfontein ook sover ek weet.

Sodra ons die final datums het en hulle kaartjies geboek het laat weet ons al julle marabse hier op Watkykjy. Ons tref net so paar final reelings, soos geld vir borgtog en geld vir vliegkaartjies.

Die parties sal sommer double as watkykjy parties en almal kan doosdronk word.

Ek het met Watkykjy se satelite kampus in Kaapstad gepraat en SuperDeluxe3000 reken die gig by die Purple Turtle was 'n fokken grote gewees. Kompleet met bergies wat holswaai in die straat en deur die club se vensters kokkenodge het.

Hier is twee videos van Evil Boy. Ek dink dit is by sy huis afgeneem. Fokken stylie.

video


video

Labels: , ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Wen 'n kas bier en raak ge-kettie

Penvriend Slyt is so gaaf genoeg om vir Watkykjy 'n hele kas Lion Lager skenk. Die ou goue blikkies met kezackly dieselfde smaak as donkiejare terug. Ek het so paar weke terug aan 'n six pack geteug en amper 'n traan gepik.

So hier is die deal - een gelukkige Watkykertjie gaan 'n kas Lion Lager score, maar soos met meeste dinge is dit nie verniet nie. Dis nie soos 'n hit 'n run kopkou njie. Ons soek iets terug. Ek soek nou al vir 'n paar weke lank my poes af aan 'n video van Cassimere, daai geel stuk kak wat amper soos die Oros mannetjie lyk wat op kinder TV was in SA toe TV net uitgekom het in SA.

Ek kry dit fokken nerens nie. Die eerste bra wat vir my 'n link of die video self stuur kry 24 goues. As jy naby genoeg is kan ek dit self afdrop of ek courier dit vir jou. Dit hang seker ook maar af of ek daai dag soos 'n poes voel of in 'n vrolike bui is. As dit wel convenient is om dit af te drop gaan jy my een moet score. Dan shotgun ons agter die fietsloods en klap 'n zaan.

As jy nie weet wie Cassimere is nie, fok sorry - ek kry nie eers 'n prentjie nie van die poes nie.

Ek kan jou wel uithelp met 'n Lion Lager geheue. Get cracking bitches:

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die fokken kakste music video op die hele internet ooit.

Vir die ouens wat uitmaak van - kyk hoe trek hy sy jet ski deur sy gat. Check die nommer op die kant en moet dit nooit koop as dit ooit te koop is nie.

As jy van hierdie musiek hou is jy fokken onnosel:

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Lana Lang praat lelik van skape

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Tannie Ann se seun

Ma het altyd gesê ons moet stil sit in die kerk en luister wat dominee preek.

Nou is dit Kappelaan se beurt. Sit stil en luister!!

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Musa Nene poes van sy stoel af. Soos die Rand.

Dis nie net die Rand wat val nie, my blare.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Recap - Dronkgat Leeuloop

Meeste van julle het hierdie al moonltik gesien, maar ons doen 'n re-run vir die outjies wat nog nie gesien het nie. Ek het het hierdie dronkgat by die Impala Bike rally afgeneem aan die begin van die jaar. Drank kan partykeer 'n bliksem wees...

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Charlize Theron probeer Ellen Ellen DeGeneres Afrikaans leer

Behalwe dat Ellen nul snaaks is en nul mooi is, klink sy ook sommer fokken goor as sy probeer Afreakaans praat. Jirrrrr. Wonder partykeer hoekom Portia De Rossi met haar koekstamp. Siesa!

Charlize, aan die ander kant, kan my nog steeds soebat om haar te raps as sy wil. Op en af tot die honde blaf...

In hierdie clip gee Charlize vir Ellen so paar lesse in Afrikaans. O ja, Famke, die Nederlandse hottie is ook nie sleg aanmekaar gesit nie.

Lekker oogtoffie vir die kêrels (minus ou Ellen nou, natuurlik)

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Dis Naweek! Braai Naweek!

Gooi Mielies! Saam die shap mieliepap!!
video

Labels: ,

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

'n Heerlike Dinsdag Disney Movie

Verbeel jou dis 1946. Jy 'n 'n meisie en jy weet nie wat menstruasie is nie. Moenie komkommer nie, Disney sort jou uit. Dis heerlike lente.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Lord Wolmer

Kyk, mens kry die Oos Rand en Pretoria-wes maar DAN... Dan kry jy die Wolmers...

En ek dog die feit dat ons kak was in die olympics is erg genoeg! Nou suck ons nog met air guitar ook!!

Ek's actually bly ons suck in air guitar, want as ons nie ge-suck het nie het almal reg oor die wêreld een van die dae uitgevind dat alle huise in wolmer soos braairoosters lyk! Anyway, geniet hierie stukkie Pantera wat familie van Not My Dog vir ons opvoer in Finland. Die land van Nokia en Air Guitar kampioene...

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Benny Lava - Indian tunes my bra!

Raaaaait.....

Jy moet hierie outjie drie keer kyk. Die eerste twee keer om jou hol in twee te skeur vir die subtitles en die derde keer om te nodge hoe fokken cool hierie mense probeer wees. Dan gaan sit en dink jy bietjie hieroor: Mense in Indie dink dieselfde van Afrikaanse music videos - kak overacting van mense wat cool probeer lyk.

Geniet hom:

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Maak jy jou oë toe as ek soeeeeeen...

Julle fokken kick ass. Ek's jammer maar as jy 'n Nadine "Dankie Liewe Ouma" liedjie kan fokken nail soos die bras dan fokken... respek.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

What the fuck?

Okay ons kan weereens nie krediet vat vir die een nie. Dit kom komplimente van STii en ou ek moet sê jy het jouself oortref. What the fuck is going on here?! Waar defok kom al die bikers en krimpies vandaan en wat maak sussie? Ek verstaan nie maar weird genoeg hou ek meer daarvan elke keer as ek daarna luister.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Impala Rally - hoe die leeuloop ou transform het

In die vorige video het julle gesien hoe daai zef bra die leeuloop gedoen het. Hieronder is vir julle nog so bietjie meer background events. Ons begin maar met iets liggies, soos chicks wat rofstoei sodat jy geleidelik daai bietjie suur opgooi in jou mond voel sterker deurdruk deur daai gap in jou voorste tanne.

Die video sal binnekort opgevolg word met so paar nca kiekies. Sharp.

Labels:

Leeuloop - Impala Bike Rally

Hierie video het fokol verduideliking nodig. Ek het dit Saterdag by die Impala Bike Rally afgeneem. Daar is nog so paar videos en kiekies van top zef gehalte wat ek later vir julle sal laai saam met 'n snotstorie of twee.

Sorry dit tune trial version oorie video. Die origanl is 90mb groot en ek het dit compress met een of ander kak software. Ek was te lui om dit te crack. Sodra ek die nice videos op Youtube laai sal ek die link hieso kom verander.

Maybe is dit dalk beter met die writing oor die screen want mens sien mans se piepe. Moenie eet terwyl jy kyk nie samblief.

Ons vat fokkol verantwoordelikheid.

PS: Aan die gabbas in die video - dude julle was poes snaaks. Dankie, ek het lekker vir julle gelag julle fokken zefgatte.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Hierie chick fokken rock ...

Ek weet nie wat dit is nie, maar hierie chick het iets aan haar wat my verskriklik fokken fascinate. Check bietjie hierie music video uit van Juliette Lewis. Ek like veral die deeltjie by 2:13. Hmmmm.... wonder hoekom.

Dis seker die zefste wat sy nog ooit gelyk het, maar sy is nog steeds witwarm in haar zef pienk Madonna ripp-off gear. Come to think of it, sy laat Madonna na 'n kort vet kaalkop kerk omie lyk.

Checkkityt:

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Kaapstad Documentary

Raait, hieso is my Cape Town documentary. Julle sal speck dat dit dieselfde vibe as die Londen ene volg. Ek het actually gemanage om my voice over nog kakker te laat klink, so dit kan net kakker raak van hier af vorentoe.

Daar is nog so paar oppad wat ek een of ander tyd hieso sal post.

Enjoy.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Lekker fokken blaaint Waterfront

Ja-nee die Waterfront is fokken lekker. Lekker blaaint. Check hierie clip wat ek afgeneem het. Classic.

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Die tydskrif 'Insig' het 'n interview met ons gedoen vir hulle Oktober issue en blykbaar is ons op die coverpage. Hulle wou weet wat ons dink van Robbie Wessels se 'Leeuloop' song wat blykbaar in die Vodacom ad feature. Ek het nie 'n fokken clue gahad waarvan hulle praat nie. Wie is Robbie Wessels? Ek het dit toe bietjie gaan soek op die internet. Julle kan maybe onthou dat ek gatvol is vir MTN en dat ek wou move sodra ICASA hulle minds sou opmaak oor wanneer mens kan "port" met jou nuwe provider en jou ou nommer hou terwyl jy 'n middelvinger ophou vir jou ou provider.

Ek het geskiem dat Vodacom die beter option sou wees, maar dit was voor ek geweet het wie Robbie Wessels is. Obviosly is daar 'n ding soos bad advertising. Ek het skoon vergeet dat Virgin ook nou op die mark is, so ek gaan nou maar vir hulle gaan.

Dis nou tensy hulle besluit om hulleself ook met 'n plank te slaan.

Hierie ad verhoed my ook om Supersport 1 of 2 te kyk. O ja, mens kry SA se DSTV in Thailand ook. Nou kan almal ons true colours speck. I present to you die deursnit Afrikaanse man:

Labels:

Koop "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" hier

Fall Out Boy - Waddefok sing hulle?

Enjoy hierdie video. Ek het myself kak gelag. Wys jou net wat gebeur as bands fokken mompel.

Labels:

Afrigator