snotstorie

Zef Slang

charf my poef, ek buckle jou frame


Ons het so klein bietjie zef slang ingekry dat dit sommer fokken skandalig is. Nee jirre ouens, julle probeer nie meer nie.

As ons eendag tyd het, sal ons weer soundclips looi. Vir eers moet julle maar opgesaal sit met hierie format. Moet net nie fokken moan nie. Dis alles verniet. .

Kontskrop - 'n Naai: Ek en my ou lady like van 'n goeie kontstrop elke week.

Konvooi-looi - Orgie: Wonner of Superman sal smaak van 'n konvooi-looi met Catwoman, Barbie en Dolly Parton.

Timbercity - Bordeel: Jy kan saag, spyker, kap, pomp en draadtrek - alles onder een dak.

Bekskrop - Tande borsel: Na my laagvatsessie met my flossie moes ek eers bekskrop voor ek my ou lady kon soen.

Poesbedroef - Dronkverdriet: Raak 'n man so poesbedroef na sy veertiende Jagie.

Maak uit - Verstaan: Jy moenou mooi luister. As daai hond weer op my gras kak, voer ek jou 'n knuckle pie. Maak uit?

Broeksnoek - Vagina: Daai Amber Michaels het darem 'n gawe broeksnoek tussen haar bene.

Spoelie - Toilet: Na cripsy chicken en chips kuier bra grifF lekker op die spoelie.

Witbank - Toilet: Ek het 'n stywe kak wat hier aan my sit, dink ek moet 'n draai by Witbank gaan maak.

Pompjoggie - Katelknaap: Sal nie maaind om 'n pompjoggie vir Liz Hurley te wees nie. Once.

Wit goud - Toiletpapier: Daai ekstra hot Nando's maak dat ek wit goud innie yskas moet sit.

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
broodblik
issue nommer 30
update: as ons lus is
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?