snotstorie

Ahoy aan al wat main is.

Die winter sien sy gat en nou het jy verniet 'n heater gekoop. Die jirre weet. Sit terug en skuif lekker in. Daasy... wat MD nie weet nie sal MD nie seermaak nie, dis wat ons glo hier by die altemit Afrikaanse websait in die heelal.

So komaan in, ou vrind. Ons gee nie om oor jou dodgy past of jou pre-owned pannas uit die Ooste nie. Dis mos nie jou skuld dat jy 'n demented, messed-up weirdo is nie. Dis tien teen een ons s'n. Mos.

Check ook sommer bra grifF se supercool sait oor sy lewe in Nigerië - www.skietgebedjie.co.za. Dis poessnaaks.

Braai die wors, Luke. Braai die wors.Selah.

Die WKJ stapsoldaatjies, rysoldaatjies, & skietsoldaatjies



Bra grifF kuier by Anton Goosen

Ek het altyd as 'n laitie in graad twee by my pa se home-made knotty-pine bar ingebreek na skool en dooswyn gesteel.
tune van nog >>

Fokofpolisiekar: Die interview

Die mediahonde is dit eens oor die nuwe ding op Afrikaanse kultuurvlak. Punk. Ja, jirre kan jy glo dat ons noble kombuistaal ook punks begin oplewer.
tune van nog >>

Druk hom in die rooi: Slow Ride

Maar toe ons net voor Klapperkop kom sien ek die ou is besig om remme te gooi en daai stupid robots by Monument Park met al die kameras. en die lig is rooi. Ek slow bietjie af en drop 'n gear want ek kan sommer sien hier kom kak.
tune van nog >>

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
broodblik
 
 
WKJ? Hotline
sal weer binnekort
beskikbaar wees
sodra ons ophou
fone wegbliksem.
issue nommer 30
update: as ons lus is
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?