snotstorie Erritorial pissings vir almal.

Kry jou boom en merk hom. Of rook hom. Nooit gedink WKJ? sal nommer 29 uitbring innie selfde tyd as wat grifF 29 word nie. Lekker fokken blaaint en oorie muur. Amper so blaaint as die kleur van ons nuutste issue. Soos die china's wat in Orania gaan park het. Kompleet met hulle eie currency, die Ora. Nuwe blare. "Hmmm, kom ons bring ons eie geld uit in Orania, noem dit die Ora en niemand fok met ons nie. Behalwe onsself, want die Reserwe Bank (en al die koerante) tune dat Monopoly geld goedkoper is as ons benewelde skille." Wie lees julle aura? Lekker pienk en groen lyne om die lyf.

Koop Zim Dollars, chinas! Ora's is vir toebas toedraai. O nee, wag, altwee is vir boude afvee.

As jy klaar is met WKJ se nommer 29, print hom uit en ruil hom uit vir...uitruilblaaie, Ora's of Zim dollars en vee dan die boude af. Of vereet alles en kom swaai hol en skuur piel by die nuwe beste ding since demokrasie: Die "Mamma het bietjie fles gevat" holswaai sessions. 22 Mei, Sidewalk Café, Schummyside, Snor City.

Ons gaan jou jou nie vertel wat nuut is in hierie issue nie. Op linkerhand is al die goed waarop jy moet click.

Gaan bos!

Die WKJ? spesiale taakmag wat veroorsaak het lat ons die World Cup Soccer Bid gaan wen. Fifa!



The Official Ninja Webpage.

Kiaaa! Hierrie is waaroor dit gaan china. Die regte storie agter ninjas soos dat hulle eintlik net wil uitflip en mense opfok.
tune van nog >>

Grunge ruik snaaks: Die Nirvana cover band.

"Stand up, stand up and shout!" So begin "Rockstar" met Marky Mark Wahlberg in 'n metal cover band.
tune van nog >>

Ek is ammal se pêl.

Jinne, evil is die bliksems wat partytjie wielietjies, drank en mobile phone tegnologie uitgedink het ... tune van nog >>

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
broodblik
 
 
WKJ? Hotline
sal weer binnekort
beskikbaar wees
sodra ons ophou
fone wegbliksem.
issue nommer 29
update: as ons lus is
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?