snotstorie

Zef Slang

charf my poef, ek buckle jou frame


As julle skiem hieso is te min Zef Slang, is julle dood fokken reg. Luigeid is 'n bitch en ons kry maar min woordjies in. So, stuur stuff julle bliksems! 

Dankie virrie volgende gabbas wat vir ons so paar Zef woorde gepos het: Phillip Minnaar; Francois Swart; T; Willie Botha; Dawie; Buiteboer

Matras baber - vagina: Matras baber sal nou lekker wees saam met vleisiebraai.

36B's - borste: Janet Jackson het lekker haar 36B's gewys toe ou Trousersnake haar gryp.

Bobbejaanbrille - 'n bikini toppie: Eish, imagine die lekker paar 36B's onder daai bobbejaanbrille.

Dubbelloop slingervel - 'n bikinitoppie: Ek spy 'n piele dubbelloop slingervel in Woolies se venster, sal kwaai lyk op my chick se 36B's!

Stinkvingertjie speel - Vinger: Ek en my girl speel al van St 4 af stinkvingertjie.

Vinger in die pie - Vinger: Vanaand by die drive-in gaan ek weer vinger.

Slymkonyn - vagina: Party slymkonyne is partykeer darem baie lelik.

Kwaffel - vagina: Jou ma se fokken kwaffel, my ou!

Bloupens - swanger vrou: Bloupense maak uit van zaber.

Boeppens druppels - semen: Van boeppens druppels kom bloupens.

Boomstam - 'n ou wat 'n afstammeling is uit 'n lang famielielyn daggarokers: Nou daai ou wat daar agter die muur sit is wragtag 'n boomstam.

Treksaag - om jou hand aan jouself te slaan: Nou die aand toe my tjerrie by haar ma gekuier het moes ek maar my treksaag uitpak.

Handsaag - om jou hand aan jou cherrie se vagina/clitorus te slaan: Nou die aand het ek te veel vitamine B&C in gehad toe moes ek my girl 'n handsaag gee.

In die hol geloer - om oor iemand te skinner of om plein kak oor 'n pêl te praat: Jan het my lekker gestitch omdat San vir hom gesê het dat ek hom annerdag in die hol geloer het.

zef slang
grapgat
spec-takel
kont-ak
ou koeie
skakels
negosie winkel
briewe
komieks
broodblik
issue nommer 27
update: as ons lus is
Advertering | Vrywaring | Kont-ak
IE5 of hoër | 800x600 | saait design: bra briek
© wat kyk jy ?